Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River - Huisie Ini Bos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Saxon River is 14 km buite Albertinia geleë en bied selfsorgverblyf en kampeerplekke wat sowat 100 m van mekaar af is.

Die houtkothuis, Huisie Ini Bos, bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer langs die eenheid het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n buitekombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, opwasgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste kan die rivier-uitsig vanaf die dek bewonder.

Let dat daar geen selfoonsein is nie, slegs op 'n sekere plek op die pad wat na die rivier lei.

Gaste kan die voetpaadjies op die perseel verken en daar is 'n Zipline oor die rivier vir avontuurlustiges.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Richard S
5.0
Peaceful and secluded. Felt safe and relaxed. Would definitely stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Salvatore D
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. No signal. Find your inner self again. At peace with nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Connie H
Gesin met tieners
4.8
Ongelooflik lekker. Dit was 'n baie lekker paar dae en ons het dit baie geniet. Die kamp is stil en die eienaar het gereeld kom kyk of ons nog tevrede...
Sien meer
Jan 2024
Marius D
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustig en ontspannend. Pragtige ligging. Baie unieke huishuisie vir 'n besonderse ervaring. Eienaars fokus op konstante ontwikkeling en verbeteri...
Sien meer
Des 2023
Therien V
Saam met vriende
4.6
Fantasties, gerieflik, gasvry, rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, stil en rustig en 'n lekker wegbreek met die opsie om 'n bootjie uit te vat o...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxon River - Huisie Ini Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e27805978d921ea4e5dea6cab6cafee5e654277e405aac1d2a66c0287f1113bc32571ad66af876739dc05609ea0ce5122b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang