Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River - Huisie Ini Bos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Saxon River is 14 km buite Albertinia geleë en bied gaste 'n keuse van óf selfsorgverblyf óf kampeerplekke wat sowat 100 m van mekaar af is.

Die houtkothuis, Huisie Ini Bos het slaapplek vir 3 gaste en is gerieflik ingerig met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien, en 'n stort, toilet en wasbak is beskikbaar in die badkamer wat langs die eenheid geleë is.

Die kothuis beskik oor 'n buitekombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, opwasgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste kan die rivier-uitsig vanaf die dek geniet.

Neem asseblief kennis dat daar geen selfoonontvangs is nie, slegs op 'n sekere piek van die pad wat na die rivier lei.

Gaste kan voetpaadjies op die perseel geniet, en daar is 'n ritslyn oor die rivier vir avontuurlustiges.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Saxon River - Huisie Ini Bos
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxon River - Huisie Ini Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e27805978d921ea4e5dea6cab6cafee5e654277e405aac1d2a66c0287f1113bc32571ad66af876739dc05609ea0ce5122b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang