Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scallop Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farallonweg 13, Beacon Island Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dit is 'n stylvolle gaste-lodge wat in Plettenbergbaai geleë is, net 'n kort entjie se stap van die strand af. Verskeie winkels en restaurante is ook naby.

Die lodge bied vyf gastekamers met volledige en suite-badkamers, wat op 'n per kamer-basis of as 'n hele selfsorghuis bespreek kan word. Al die kamers is toegerus met ondervloerse verhitting, kluise, WiFi-toegang, verhitte handdoekrelings en luukse linne.

Vier van die kamers lei na hul eie patio-areas, en die vyfde kamer lei na die swembad-patio. Gaste kan in die ruim leefarea ontspan, 'n heerlike ontbyt in die eetarea geniet, of 'n maaltyd in die volledig toegeruste kombuis voorberei. Veilige parkeerplek word in toesluitmotorhuise voorsien.

Al die kamers is baie stylvol versier en weerspieël die omliggende see en berge. Vier van die vyf ruim kamers lei na hul eie patio en die vyfde kamer lei na die gemeenskaplike swembadarea. Drie van die kamers het buitestorte om snags na sterre te kyk, of om die sand van Robbergstrand, wat stapafstand van die huis af is, weg te spoel. Alle kamers is en suite en beddens kan omskep word in koninggrootte- of 2 enkelbeddens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farallonweg 13, Beacon Island Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farallonweg 13, Beacon Island Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YWI4MTRhLTc2NTgtNDUxMy1iZTg3LTQ3YzZhZjg1OWNjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag, vir 2 mense 13 Farallon Road Beacon Island Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069022222222 23.372466666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang