Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scallop Terrace

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Scallop Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Fantasties. Ons was mal oor die plek.

Vertrekke is groot genoeg, ruim, nie beknopte klein woonstel nie. Volgende keer pak ek baie minder goed. Daar is 100% alles wat jy nodig mag hê. So skoon en netjies. Ons verwelkomingspakkie was so spesiaal. JP het vir seker aan alles gedink.

Nicolette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Great tyd!

Fantastiese verblyf, sal beslis weer van die verblyfopsie gebruik maak.

Tracey K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Fantasties.

Hendrien - die bestuurder van die eenheid is fantasties. Altyd behulpsaam en vriendelik. Sy het 'n mens so spesiaal laat voel - met die vars blomme tot n 04h00 "check out". Baie dankie vir n heerlike familievakansie.

Danie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Vriendelike uitstekende diens!

Bestuur uitstekend! Alles wat jy nodig het is in wooneenheid! Loopafstand na dorp en strand! Wooneenheid baie skoon en netjies!

Thea K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K

Fantatiese woonstel, naby alles.

Vriendelike ontvangs in 'n pragtige woonstel naby al die besienswaardighede.

Scallop Terrace se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg.

Scallop Terrace
Divan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Amazing.

Spacious, perfect location, value for money.

Regina V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regina V

Gerieflike eenheid baie sentraal geleë naby aan alles.

Gerieflike eenheid baie goed toegerus. Stapafstand na strand, winkels, kuierplekke, restaurante.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Da Gama- en De Reyger-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fc4b29e38b778f5214d925d013d7fcaca2a849a0e914e8797d3b0f584d0ab68d848bf0dfb7a3bc2a62b4bcf98a900bba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Da Gama and De Reyger Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048948144889 24.922610577196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang