Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scallop Terrace

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lizette L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons was mal oor die plek. Vertrekke is groot genoeg, ruim, nie beknopte klein woonstel nie. Volgende keer pak ek baie minder goed. Daar is 100% alles wat jy nodig mag hê. So skoon en netjies. Ons verwelkomingspakkie was so spesiaal. JP het vir seker aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Great tyd! Fantastiese verblyf, sal beslis weer van die verblyfopsie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Fantasties. Hendrien - die bestuurder van die eenheid is fantasties. Altyd behulpsaam en vriendelik. Sy het 'n mens so spesiaal laat voel - met die vars blomme tot n 04h00 "check out". Baie dankie vir n heerlike familievakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Vriendelike uitstekende diens! Bestuur uitstekend! Alles wat jy nodig het is in wooneenheid! Loopafstand na dorp en strand! Wooneenheid baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thea K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Fantatiese woonstel, naby alles. Vriendelike ontvangs in 'n pragtige woonstel naby al die besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JP
Scallop Terrace
Baie, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg.

Divan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Amazing. Spacious, perfect location, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2019

Gerieflike eenheid baie sentraal geleë naby aan alles. Gerieflike eenheid baie goed toegerus. Stapafstand na strand, winkels, kuierplekke, restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Da Gama- en De Reyger-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fc4b29e38b778f5214d925d013d7fcaca2a849a0e914e8797d3b0f584d0ab68d848bf0dfb7a3bc2a62b4bcf98a900bba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Da Gama and De Reyger Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048948144889 24.922610577196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang