Sceptre Surf en Werk
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R775R698 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sceptre Surf en Werk is 'n selfsorgeenheid in Bloubergstrand en hoewel dit op dieselfde perseel as die eienaars se huis geleë is, het die eenheid 'n privaat ingang, beskutte parkeerplek en toegang tot hul eie geriewe.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek. Die ateljee-eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n gemaklike rusbank in die leefarea en die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, plafonwaaier en verwarmer in.
Gaste het toegang tot hul eie tuin en stoep en die instansie maak gebruik van sonkrag indien die elektrisiteit afslaan. Gaste kan spysenier- en wasgoeddienste met die eienaar reël.
Die woonstel is ongeveer 600 m vanaf die gewilde sweefski-strande en is dus ideaal vir 'n seevakansie of sakereisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sceptre Surf en Werk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang