Sceptre Surf en Werk
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R775R698 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sceptre Surf en Werk is 'n selfsorg-eenheid in Bloubergstrand. Neem asseblief kennis dat dit op dieselfde perseel as die eienaars geleë is, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe, privaat ingang en 'n onderdakparkeerplek.
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste gemaklik op 'n heerlike naweek weg. Dié ateljee-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitkamer asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met mini-oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in.
Gaste het hul eie omheinde tuin en patio. Die eiendom het sonpanele ingeval die krag afgaan. Gaste kan spyseniering en wasgoeddienste op die perseel met die eienaar reël.
Die woonstel is sowat 600 meter vanaf een van die bekende vlieërbranderry-strande wat dit ideaal maak vir 'n vakansie by die see of net 'n plek om te werk en die wind en branders te ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sceptre Surf en Werk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre-singel 23, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang