Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaapkraal Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig, skoon, en rustig. Pragtige verblyf ten volle toegerus met ongelooflike uitsigte oor die werkende plaas. Schaapkraal Cottage is silwerskoon en het ekstra's wat jou dadelik laat tuisvoel, insluitend koffie, hout en melk in die yskas. Perfek vir hondjies met 'n veilig afgespande grasperk en boonop 'n kombers, bakke en hondebed indien benodig. Baie vriendelike ontvangs en sal beslis aanbeveel as 'n basis om Dullstroom vanaf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Liza, ons is so bly julle het julle tydjie in die cottage geniet. Vreeslik dankie dat julle ook so mooi na die cottage gekyk het en ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms!

Sesh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cozy and spacious. Wonderful stay! Cozy accommodation with fantastic hikes and dog-friendly spots. Our dogs loved the dam and river streams. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Dear Sesh Thank you so kindly for booking the cottage! We are super chuffed that you and the whole family enjoyed your stay. We hope to see you again super soon!

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rus en vrede - Baie ontspanne. Baie rustig en vrede vir jou siel. Dit was wonderlik om hier te bly. Doodse stilte, baie mooi plaas en berge. Wonderlike sonsopkoms en ondergangs. Plek is goed uitgerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die kuier en bly. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Baie dankie Jacques, ek is so bly julle het dit geniet. Vreeslik dankie vir die pragtige foto’s van die plaas! En dankie dat julle so mooi na die cottage gekyk het - ons verwelkom julle terug enige tyd weer!

Pieter K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Skitterend, fantasties, netjies, goed toegerus en regtig diere vriendelik. Ons het regtig baie lekker by Schaapkraal Cottage gebly, saam met ons 3 honde. Die cottage is omhein en ons honde kon veilig speel en hardloop in die pragtige tuin. Die eienaars was baie vriendelik, hulpvaardig en het ons so welkom laat voel. Hulle het regtig baie aandag gegee aan die uitleg van die cottage. Dit het absoluut alles wat 'n mens nodig het, en is regtig skoon en netjies. Die omliggende plaas is pragtig, en afgesonder van alles, wat 'n lekker rustige atmosfeer bied. Ons kon lekker visvang by die dam (wat ook omhein is), en sal volgende keer ook gaan stap op die plaas. Hierdie plekkie is 'n juweel! Baie dankie. Ons sien julle weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Vreeslik dankie Pieter, vir die positiewe terugvoer. Julle was fantastiese gaste wat so mooi na die cottage gekyk het en ons kan nie wag om jul weer te verwelkom nie!

Gerrit V
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Ontspannend. Ek het baie lekker gebly, dankie. Die plek is goed toegerus, het 'n mooi dekor en is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Schaapkraal Cottages
Beste Gerrit, Dankie dat jy so mooi na die cottage gekyk het. Ek is vreeslik bly jy het dit geniet en ons verwelkom jou terug enige tyd!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 120
R 3 120 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9765739e3f36e3c355a210458d9994d5dff4aac711479af1763e96bbeb25c21be3aca0744defda043e0de71f1e99f5e3eaca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 120 nouVanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 JT 68, Portion 2 Schaapkraal 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.220433781112 30.252225152108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang