Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Schaapkraal Cottages

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 50% af

Kry 50% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 6 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige omgewing van Dullstroom, verwelkom Schaapkraal Cottages families of vriende by 'n heerlike plaasstyl-toevlugsoord wat 'n rustige selfsorg-ontkoms skep.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers beskik oor koningingrootte-beddens en albei het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kothuis spog met 'n sitarea met gemaklike sitplek wat na die oopplan-kombuis en -eetarea lei. Die kombuis is volledig toegerus met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n houtkaggel vir kouer aande, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Vermaakarea met binnebraaigeriewe verbeter die algehele ervaring, en vir warmer dae is 'n buitebraai-area ook beskikbaar. Die eiendom word deur sonpanele aangedryf, met 'n kragopwekker op bystand vir enige kragonderbrekings. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Schaapkraal Cottages is op 'n werkende beesplaas geleë en bied skilderagtige roetes vir stap, voetslaan en fietsry. Boonop kan gaste die rustigheid van die omheinde foreldam geniet, perfek vir kunsvlieghengel-entoesiaste. Of jy nou op soek is na ontspanning of avontuur, Schaapkraal Cottages bied 'n ideale verblyf-ervaring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liza S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon, en rustig. Pragtige verblyf ten volle toegerus met ongelooflike uitsigte oor die werkende plaas. Schaapkraal Cottage is silwerskoon en...
Sien meer
Okt 2024
Sesh R
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and spacious. Wonderful stay! Cozy accommodation with fantastic hikes and dog-friendly spots. Our dogs loved the dam and river str...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacques L
Gesin met klein kinders
5.0
Rus en vrede - Baie ontspanne. Baie rustig en vrede vir jou siel. Dit was wonderlik om hier te bly. Doodse stilte, baie mooi plaas en berge. Wonderlik...
Sien meer
Jul 2024
Pieter K
Gesin met tieners
5.0
Skitterend, fantasties, netjies, goed toegerus en regtig diere vriendelik. Ons het regtig baie lekker by Schaapkraal Cottage gebly, saam met ons 3 hon...
Sien meer
Mrt 2024
Adriaan D
Saam met vriende
4.8
Rustig. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Schaapkraal Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R 3 200 R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9765739e3f36e3c355a210458d9994d5dff4aac711479af1763e96bbeb25c21be3aca0744defda043e0de71f1e99f5e3eaca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 JT 68, Portion 2 Schaapkraal 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.220433781112 30.252225152108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456