Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaapkraal Lux Safari Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Schaapkraal Lux Safari Cabin is op De Pakhuys-plaas in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie, geleë. Die plaas word deur die Kruger- en Botha-familie besit en bied gehalteverblyf aan avontuur- en natuurentoesiaste.

Die safari-houthuis word met 'n Bedouin-rektent bedek en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die houthuis is privaat en spog met 'n wonderlike uitsig en 'n braai-area tussen die Cederberg-rotse.

Die area bied verskeie aktiwiteite, insluitend rotsklim, voetslaan en bergfietsry. Plaaslike besienswaardighede sluit San-rotskuns, die Cederberge se pragtige rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-veldblomme gedurende die veldblomseisoen in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba631cd536573f09a220597b2493f30a16fedccc43d0a605535a3b5a5ec42631c43d976ff161ecc3d6051ba45e492bb7782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 3 mense Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120528104413 19.059182076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang