Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaftplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Schaftplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilma R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Absoluut fantasties!

Dit was een wonderlike oornag plek, die dekor van my kamer was absoluut pragtig, ek het soos royalty gevoel. Die kamer is ruim en so gesellig. Die rustigheid van die plaas laat mens besef hoe na jy aan die natuur is en ek was weggevoer deur die stilte. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly.

Melissa C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Rustic peaceful stay and lovely country charm.

Beautiful farm with a great host and all the peace and quiet we could ask for. We will definitely be back.

Nadia N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N

Ongelooflike wegbreuk.

Sal enigetyd weer gaan en almal aanbeveel al is dit slegs vir 'n wegbreuk en nie 'n troue nie. Ongelooflik mooi en rustig. Personeel is baie gaaf.

Robert M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Lekker gebly saam met wonderlike mense en gasvrou duisend‍️.

Heerlike plek, netjies en skoon en naby nie te ver nie. 'n Wenner. Dankie, dit was lekker.

Nick W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick W

Reasonably priced, comfortable, relaxing, hassle free.

My father and I had a very comfortable and hassle-free stay while going to visit the West Coast flowers over the weekend. The bed was really comfortable and the accommodation was great for a quiet, relaxing stay.

Libie N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libie N

Ons kuier was baie lekker en baie gemaklik!

Ek en my ma en my niggie het een aand oorgeslaap. Dit was regtig spesiaal. Ek het 'n kamer gekies met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, maar het 2 dubbelbeddens gekry, maar die verblyf was nog steeds regtig so spesiaal vir ons. Die plekkie is ver van geraas af, die perde en kat loop lekker rond en die omgewing is net lekker plaas! Die kothuis het alles wat mens nodig het vir 'n een aand oorbly of 'n weeklange verblyf. Ek dink ons gaan dit nou 'n jaarlikse oorslaapplek maak en sommer bietjie langer bly.

Paul S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

The stay suited our exact needs.

The cottages allow for a group of friends to spend wholesome time together around a fire in a peaceful environment. The rooms were neat, very clean and decorated with detail and care.

Gilles O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilles O

Great.

Wonderful stay in a quiet, safe and beautiful environment.

Hennie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Lekker rustig, geen TV, radio of geraas nie!

Stil, rustige outydse plaas atmosfeer! 20 min se ry weg van die besoekers aan Langebaan en naby genoeg om saam met hulle te ontspan!

Christine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S

Net die regte medisyne vir wegbreek uit die stad!

Rustig en veilig! Het baie welkom gevoel! Gasvrou baie bedagsaam. Het die dekor van Schaftplaas baie geniet! Heerlik gekuier.

Emlyn B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emlyn B

Very rustic atmosphere, quiet setting.

Centrally situated to Langebaan, Mykonos, Saldanha Bay, Vredenburg for daily excursions.

Lauren N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Very comfortable and peaceful.

The accomodation was absolutely stunning, I loved the big shower especially. The brass ball bed and the loft and the way the accommodation was decorated with beautiful furniture. We had everything we needed at our fingertips. It was so peaceful just to sit on the stoep and look at the stars at night and hear the birds and crickets. The owners were so friendly and welcoming. We will definitely be back again.

Annie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Uiters vriendelike personeel en verblyf was netjies en skoon.

Ons sal beslis weer teruggaan vir 'n wegbreek. Die personeel was baie vriendelik en beskikbaar wanneer ons iets nodig gehad het. Ons wegbreek was ter viering van my seun se verjaardag en Alet het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer sodat ons boere-sportspelltjies kan speel op die Saterdag. Altyd bereid om gou te kom as ons 'n versoek gehad het. Die cottages was skoon en netjies met ons aankoms. Die groep was almal tevrede met die akkommodasie.

Anneke V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V

Baie rustig en ontspannend.

Het die rustigheid geniet.

Rory I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory I

Delightful stay and lovely setting.

We really enjoyed our stay, fully recommended. Location is good and it is very pleasant to return each day to a quite farm setting and still have your privacy.

Esie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esie L

Lekker kuier op die plaas.

Lekker rustig, buite die dorp.

Madri E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri E

Rustige, authentic plaaservaring, met vriendelike gasvrou en diere.

Pragtig gerestoureerde chalets met antieke dekor en stories. Reg by die natuur met perde, honde, eende en ganse rondom jou (en ‘n haan wat jou wakker kraai). Lieflik.

Karmen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karmen M

Te afgeleë en ver van strande.

Mikrogolwe/ koffieplungers kan verskaf word - dakkamer waarin tweede persoon in slaap is te na aan die dak en warm.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSBubnHaWfwzdVwuOE78qiYvTYbC2q5gLdnqYF0iNn0389F6sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Schaftplaas R45 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018062 18.169166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang