Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaftplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wilma R
1 nag
5.0
Aug 2024

Absoluut fantasties! Dit was een wonderlike oornag plek, die dekor van my kamer was absoluut pragtig, ek het soos royalty gevoel. Die kamer is ruim en so gesellig. Die rustigheid van die plaas laat mens besef hoe na jy aan die natuur is en ek was weggevoer deur die stilte. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
1 nag
5.0
Jun 2024

Rustic peaceful stay and lovely country charm. Beautiful farm with a great host and all the peace and quiet we could ask for. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike wegbreuk. Sal enigetyd weer gaan en almal aanbeveel al is dit slegs vir 'n wegbreuk en nie 'n troue nie. Ongelooflik mooi en rustig. Personeel is baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker gebly saam met wonderlike mense en gasvrou duisend‍️. Heerlike plek, netjies en skoon en naby nie te ver nie. 'n Wenner. Dankie, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Reasonably priced, comfortable, relaxing, hassle free. My father and I had a very comfortable and hassle-free stay while going to visit the West Coast flowers over the weekend. The bed was really comfortable and the accommodation was great for a quiet, relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Libie N
1 nag
4.8
Sep 2024

Ons kuier was baie lekker en baie gemaklik! Ek en my ma en my niggie het een aand oorgeslaap. Dit was regtig spesiaal. Ek het 'n kamer gekies met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, maar het 2 dubbelbeddens gekry, maar die verblyf was nog steeds regtig so spesiaal vir ons. Die plekkie is ver van geraas af, die perde en kat loop lekker rond en die omgewing is net lekker plaas! Die kothuis het alles wat mens nodig het vir 'n een aand oorbly of 'n weeklange verblyf. Ek dink ons gaan dit nou 'n jaarlikse oorslaapplek maak en sommer bietjie langer bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

The stay suited our exact needs. The cottages allow for a group of friends to spend wholesome time together around a fire in a peaceful environment. The rooms were neat, very clean and decorated with detail and care.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilles O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Great. Wonderful stay in a quiet, safe and beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Lekker rustig, geen TV, radio of geraas nie! Stil, rustige outydse plaas atmosfeer! 20 min se ry weg van die besoekers aan Langebaan en naby genoeg om saam met hulle te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Net die regte medisyne vir wegbreek uit die stad! Rustig en veilig! Het baie welkom gevoel! Gasvrou baie bedagsaam. Het die dekor van Schaftplaas baie geniet! Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSBubnHaWfwzdVwuOE78qiYvTYbC2q5gLdnqYF0iNn0389F6sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Schaftplaas R45 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018062 18.169166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang