Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schanskop 10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig vriendelike mense en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek met veilige parkering. Sal beslis weer kom kuier. Het ons met ope arms ontvang. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Pieter, Dit was voorwaar ʼn voorreg en plesier om sulke gemaklike en vriendelike gaste te ontvang, voel soos ou vriende wat kom kuier het. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan onthaal. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Joanna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflil, skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Baie oulike plek, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Joanna, Ons waardeer jou mooi kommentaar ten seerste en wil jou gelukwens met sulke pragtige, opgevoede en vriendelike, gemanierde kinders. Dis voorwaar 'n plesier en voorreg om julle tot diens te kon wees en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Fiona V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ongelooflike vriendelike mense en pragtige plek. Baie baie vriendelike mense - plek is regtig netjies en so mooi skoon. Baie dankie ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Fiona, dit is net 'n voorreg om julle tot diens te kon wees, wees verseker dat julle altyd welkom by ons sal wees. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Ek en my man het baie lekker gebly. Ons sal die plekkie definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Janine, Dis voorwaar lekker om ou gaste terug te verwelkom. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Annalize U
1 nag
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Baie veilig. Ek kon my dogter van 18 en seun van 17 met 'n geruste hart daar laat slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Annalize, baie dankie vir jou mooi resensie. Jy kan trots wees op twee sulke pragtige en voorbeeldige kinders. Julle sal altyd met oop arms ontvang word. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Elanda B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesomeness. Baie lekker gebly. Hulle het my op hul hande gedra. Pragtige, rustige, skoon gastehuis, lieflik en baie modern uiteengesit, gerieflik met alles wat daar moet wees. Dankie julle 2 tjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hi Elanda, baie dankie vir die pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Soos ons reeds vir jou gesê het, jy's altyd welkom. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Veronique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Will recommend to anyone. Most friendly people. They made us feel so comfortable and welcomed. Place was clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hi Veronique, thank you for your excellent feedback. Rest assured that we rate you as guests just as highly and hope to see you again. Kind regards, Schanskop 10

Ja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal verseker weer daar gaan bly as ek Middelburg omgewing is. Ek was verras met die oulike plek, dit het aan al my verwagtinge voldoen en kon nie vir beter vra nie. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Hans, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en die voorstelle ter verbetering wat jy gemaak het. Dit word hoog op prys gestel en die verbeterings is in die proses. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Wouter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtig, netjies, skoon en vriendelike mense! Met ons aankoms is ons baie vriendelik verwelkom en is ons sommer vinnig tuis laat voel. Alles binne en buite om die kamers is baie mooi, netjies en skoon, en mens kan sien daar word regtig baie moeite gedoen. Baie dankie. Ons kuietjie was kort, maar ons sal dit nie vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Wouter, Kan maar net sê ditto wat vriendelikheid en innemend betref, ons geniet dit om sulke puik gaste te ontvang. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Melanie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en genotvol. Baie deftige plek. The host and his wife are baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gebly: sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Die huis en tuine is pragtig versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Beste Melanie, Dit was vir ons 'n voorreg en 'n plesier om jou te kon ontmoet en te kon huisves. Hoop om jou in die toekoms weer te sien (sal jou sekerlik kom opsoek as ons weer Kaap toe gaan). Vriendelike groete, Schanskop 10.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskop-straat 10, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang