Schanskop 10
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schanskop-straat 10, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Schanskop 10, in Aerorand, bied 'n luukse eenheid wat bestaan uit 'n gerieflike hoofslaapkamer met 'n aangrensende kamer wat dit geskik maak vir 'n gesin van 4 mense. Die eenheid het 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Die verblyf is perfek vir 'n gesellige oornagverblyf op pad na die Laeveld, Krugerwildtuin of vir sakereisigers.
Die oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kamer het 2 enkelbeddens wat slaapplek bied vir 'n verdere 2 gaste, volwassenes of kinders wat die badkamer met die hoofslaapkamer deel. Linne en handdoeke word vir albei kamers voorsien.
Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffieskinkbord, kasspasie vir bagasie, waaier, elektriese kombers en haardroër. Gaste kan hul huiskos op 'n gemaklike rusbank en TV met Netflix geniet.
Die eiendom het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie. Verder is daar 'n alarmstelsel met gewapende reaksie om gaste se veiligheid te verseker. Gaste het toegang tot die gedeelde verhitte swembad en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is ongeveer 5 km vanaf die N4 en minder as 2 km vanaf 2 winkelsentrums met gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schanskop-straat 10, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Schanskop 10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aerorand Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schanskop-straat 10, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang