Schimper View Boutique Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en komplimentêre japonne en pantoffels. Die kombuisie is met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, lugversorging en komplimentêre WiFi in. Daar is plek vir 2 kinders om op versoek op matrasse te slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 90% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, wasbak en komplimentêre japonne en pantoffels. Die kombuisie is met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, lugversorging en komplimentêre WiFi in. Die kamer het ook 'n privaat tuin en binnehof-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 90% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en komplimentêre badkamergeriewe soos japonne en pantoffels word voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, lugversorging en gratis WiFi in. Die kamer lei na 'n privaat balkon wat 'n uitsig oor die vallei het waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, dubbelwasbakke en komplimentêre japonne en pantoffels. Die kombuisie is met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, lugversorging en komplimentêre WiFi in. Die kamers bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die vallei ? die ideale plek om die dag met 'n skemerkelkie af te sluit. Daar is plek vir 2 kinders om op versoek op matrasse te slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 90% van die deeltarief.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schimper-singel 18, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang