Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schnehage Self-catering Units

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker geslaap en gebly. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie goeie en vriendelike diens van Debbie en Marius. Heerlik geslaap en lekker gebly. Pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie Louise en ons sien uit om weer van julle te hoor. Vriendelike groete, Marius en Debbie

Brendon O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netjies, veilig en gerieflik. Baie netjies, veilig en naby aan winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie vir die terugvoering en ons sien uit om weer van jou te hoor. Vriendelike groete, Debbie

Mark I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Ons is baie "picky". Hierdie verblyf is die beste waar ons al gebly het. Dis skoon, ruim, netjies en alles werk! Sekuriteit ook baie goed. Al die nodige geriewe was daar, selfs 'n elektriese kombers! Ons het baie tuis gevoel. Sal beslis weer daar bly. Wens hulle wil uitbrei met sulke geriewe dwarsdeur die land!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Beste in Bloem. Plekkie is superskoon, netjies en ware waarde vir geld. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie Gerald, en ons hoor weer graag van jou. Vriendelike groete, Debbie

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absoluut fantasties! Beslis my nr1 keuse vir oornag verblyf in Bloemfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie Lukas, en ons sien uit om weer van jou te hoor. Vriendelike groete, Debbie

Janie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Tuiste was gerieflik en skoon, sal graag weer oorslaap as ons by ons ouers kom kuier. Kon dalk net 'n bietjie meer koffie voorsien het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Thank you for your feedback and we are just a call away for any necessary requirements such as coffee. Look forward to hearing from you again soon. Kind regards, Debbie

Johannes Jacobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie vriendelik en proffesioneel ontvang en alles was goed georganiseer. By ons aankoms na 'n lang rit vanaf Knysna is ons vriendelik ontvang. Die eienaar het seker gemaak dat ons alles het en het ook lekker met hom gesels. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer, badkamer en fasiliteite was superskoon en netjies. Ek en my gade sal nie weer op 'n ander plek wil bly in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie en ons sien uit om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Debbie

Katy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Our overnight stay was very comfortable. We were greeted immediately upon arrival and the bed was so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Thank you Katy and trust we will hear from you again soon. Keep safe. Kind regards, Debbie

Leslie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2021

Heerlik gebly. Kan beslis aanbeveel. Baie netjies, skoon en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Baie dankie en ons hoop dat ons vir julle weer gou sien. Vriendelike groete, Debbie.

Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Our stay was just what we needed, comfortable, peaceful and relaxing. My husband had a cataract operation, and it was just too far to drive in and out of Bloem 3 times in 3 days. Schnehage, offered us a place to stay that was comfortable, close to the hospital and affordable. Thanks so much Debbie and Marius.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Schnehage Self-catering Units
Thank you and we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Look forward to hearing from you again soon. Be safe. Kind regards, Debbie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe141b6e67ee4c7485087cd4747949a266790f6af8a6d3df21168fe0e1d65d447478d39d84c51bbd36b3137a4b49e66bcaffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang