Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schnehage Self-catering Units

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schnehage Self-catering Units is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Daar is 2 eenhede, Rose en Protea, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek naby verskeie geriewe in die Fichardt Park-area.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie langsaan het geriewe om kos warm te maak of koel te hou, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.

Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en daar is 'n elektriese kombers op die bed. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Schnehage Self-catering Units is naby die Rosepark Hospitaal, Pick 'n Pay Hyper, Checkers Hyper en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Louise V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker geslaap en gebly. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie goeie en vriendelike diens van Debbie en Marius. Heerlik geslaap en lekker gebly. Pr...
Sien meer
Jul 2024
Brendon O
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, veilig en gerieflik. Baie netjies, veilig en naby aan winkelsentrums.
Jul 2024
Mark I
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Ons is baie "picky". Hierdie verblyf is die beste waar ons al gebly het. Dis skoon, ruim, netjies en alles werk! Sekuriteit ook bai...
Sien meer
Jun 2024
Gerald V
Besigheidsreis
5.0
Beste in Bloem. Plekkie is superskoon, netjies en ware waarde vir geld. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap.
Mrt 2024
Lukas V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Beslis my nr1 keuse vir oornag verblyf in Bloemfontein!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Schnehage Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe141b6e67ee4c7485087cd4747949a266790f6af8a6d3df21168fe0e1d65d447478d39d84c51bbd36b3137a4b49e66bcaffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang