Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schneider House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Schneider House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jess E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess E

Such an easy place to relax and unwind - even with young kids!

We had such a blissful stay! The house was beautiful, well located, well equipped and our host was very helpful and attentive.

Chantal S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Amazing, pleasant, lovely.

I hardly have words to describe this beautiful home. It's really a home that is amazing and has everything you need for your stay. Even the kids have a whole cupboard with plastic plates and cups, no need to stress. Communication is excellent with the host. Thank you so much. I will definitely be back.

Christelle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Relaxing, fun and will definitely stay at Schneider House again.

The home is beautiful and everything you need was available. The host was professional and kind from day 1. We will definitely book again.

Beukes S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes S

Stresvry, gemaklik en kwaliteit tyd.

Lekker groot huis. Top gehalte geriewe. 'Attention to detail'. Lieflike braai area. Kinders was nooit verveeld nie. Stap afstand van strand.

Hercules V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V

Die beste op Franskraal.

Ons het dit so geniet op Franskraal! Die huis was perfek vir 6 volwassenes en 2 klein kinders. Die huis het alles gehad wat nodig was met groot spasies en veiligheid. Die kamers en beddens was gemaklik en die huis was 'n klipgooi van die see waar almal lekker kon kuier en swem. Die diens was spoedig en ons is mooi ingelig oor die area. Ek beveel die huis aan vir enige iemand wat Franskraal toe gaan!

Jacques Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z

Awesome place!

Wonderlike plek, kon nie vir 'n beter huis gevraag het nie. Alles wat 'n mens benodig en nog meer. Sal beslis gaan kuier.

Sumaria B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaria B

Lekker by die see.

Baie goeie ligging, slegs 2 strate van die strand se parkeerarea. Ons gaan gereeld weg vir naweke en hierdie was van die beste kommunikasie wat ek al ervaar het - ons moet vir Raiël meer as 5 sterre kan gee! Die solarium is 'n wenner en die kinders het al die speletjies baie geniet. Die vroeg inklok en laat uitklok is ook 'n groot bonus. Ons sal beslis weer by hierdie seehuis (soos die kinders sê) wil kom kuier.

Jo-ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

Ons het so lekker ontspan.

Eienaars (so vriendelik) was heeltyd in kontak met ons en al die reelings is spoedig en duidelik oorgedra. Die huis was amazing! Ons het so lekker gebly daar en sal definitief weer terugkeer.

Marietta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Pragtige huis met alles wat jy benodig en veilig. Die eienaar is ook ongelooflik behulpsaam en gaan uit sy pad om jou en ander gaste welkom te laat voel.

Ongelooflike lekker wegbreek. Die huis is goed ingerig en perfek vir families en groot groepe.

Ernie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie H

Super lekker, hoë kwaliteit kuier-huis!

Pragtige luukse kuier-huis. Ongelooflike diens van Raiël (terwyl hulle in Auatralië was) en Monique! Alles wat mens kan begeer en nodig het is daar, met 'n lekker kaggel wat handig te pas gekom het. Die solarium is die hoogtepunt. Baie lekker gebraai en gekuier daar. Kamers en badkamers keurig en modern. Ek sal definitief Schneider House aanbeveel vir 'n familiegroep of vriendegroep wat lekker saam wil kuier. Dankie nogmaals!

Nash A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nash A

Onvergeetlike diens, plek en gemoedsrus.

Iets wat ek nog nooit beleef het nie. Diens! Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die eienaar en Monique was die hele tyd hands-on, met die vloede wat die dorp in donkerte en sonder krag gelaat het, het ons nogsteeds alles gedoen wat ons wou. Ons het lig gehad, free Wi-Fi en kinders het Netflix gekyk. Die solarium is iets om te beleef. Wel die hele huis se uitleg is so goed uiteengesit. Sal vir seker terugkeer vir nog lekker rus en gemoedsrus.

Lorance E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorance E

Stylvol en rustige naweek by die see.

Ons het ’n baie lieflike naweek gehad. Die gasheer, Raiël, en agent, Jo-anne, het baie goed en vinnig kommunikeer vandat ons geboek het tot ons uitklok, waar ons later kon uitklok as die gewone 10 uur reël wat baie lekker was. Die huis is baie stylvol en modern. Alles is daar wat jy by jou huis het bring net jou klere, kos en hout saam. Dit is stapafstand vanaf die die see. Geen see-uitsig, maar kon die gebruis van branders hoor deur die nag wanneer alles stil was. Daar was lekker bord games vir jonk en oud. Alle braai geriewe was daar. Die solarium was awesome ons kon lekker sit teen daardie lang tafel met binne braai wat uitloop na tuin met skuifdeure. Daar is ook ‘n lekker rusbank in die kamer en kids kan ook lekker daar speel so ruim is dit. Die plek maak gebruik van sonkrag wat baie goed is, want tydens loadshedding gaan niks af nie ons gaan aan soos normaal. Die huis is toegerug met alles baie lekker ruim, skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan. Dit het gereën, maar dit was nie probleem, want binne braai was daar en kids kon in die solarium speel en ons kon lekker binne braai en op die smart tv kyk, want daar is uncapped wifi, dstv, showmax, netflix, disney+ en apple music ons het nie by alles uit gekom nie, want daar is te veel goed om te doen. Baie dankie Schneider House- Raiëlle, julle was tops.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Lekker gekuier.

Goeie ligging en geriewe baie goed, veral sonkrag en internet.

Charl P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Fantasties.

Absoluut waarde vir geld, netjies en modern. Agente was wonderlik met hul gawe diens.

Chrizelle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle V

Home away from home.

I loved that the house is eco-friendly and that the electricity was on while load shedding. The house has everything you need and so beautiful and spacious too. The entertainment area is so big and cosy, because it's actually a solarium. I did not want to leave this house, because I was in love at first sight. Thank you so much for advertising this house. I will definitely come again.

Anri M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri M

Wat 'n fees!

Vandat ons bespreking gemaak was totdat ons huis toe gegaan het was die kommunikasie deur Raïel fenomenaal. Die handige omgewingsbrosjure en informasie oor hoe alles by die huis werk (wat ons voor die tyd ontvang het) het alles net so vergemaklik. Schneider House is baie smaakvol en gemaklik ingerig met heerlike kuierareas. Alles wat ons wou doen, is binne stapafstand. Jy kan die see se veraf gedruis in die huis hoor en ons kon die deure lekker oopmaak vir 'n koel seebries deur die huis. Die binnenshuise braai was saans 'n groot treffer en op die reënerige dag het die vinnige WiFi en Netflix baie gehelp met die tieners wat saam was. Schneider House sien ons definitief een van die dae weer!

Schneider House se terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoer op ons nuwe strandhuis! Dit was 'n plesier om julle almal by Schneider Huis te ontvang, en het ook julle kommunikasie vooraf, en tydens, baie waardeer.

Schneider House
Leighton A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton A

Fantastiese verblyf.

Jy kan nie verkeerd gaan om verblyf te bespreek by Schneider House nie. Die kommunikasie was tops, ons het alles gehad wat ons benodig het.

Rondine L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rondine L

Wonderlike en rustige langnaweek.

Dit was regtig baie lekker om by Schneider House te kon bly. Die huis is baie ruim, veral die heerlike onderdakkuierarea by die braai. Die huis is baie goed geleë, kort loopafstand vanaf die strand. Die enigste iets wat ons gemis het, is die feit dat daar nie 'n oond is nie. Ons kon dus nie roast veggies saam met die braaivleis maak nie.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Schneiderstraat 99, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08759e7d12aeb89236b91fc70fc6eaf35987024dc9de2413d7c6ffa5f3e631cb68cd934987ea1dcf83b5262187954ae5797b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 99 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -34.6047749 19.4001309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang