Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schneider House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jess E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Such an easy place to relax and unwind - even with young kids! We had such a blissful stay! The house was beautiful, well located, well equipped and our host was very helpful and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, pleasant, lovely. I hardly have words to describe this beautiful home. It's really a home that is amazing and has everything you need for your stay. Even the kids have a whole cupboard with plastic plates and cups, no need to stress. Communication is excellent with the host. Thank you so much. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Relaxing, fun and will definitely stay at Schneider House again. The home is beautiful and everything you need was available. The host was professional and kind from day 1. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beukes S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Stresvry, gemaklik en kwaliteit tyd. Lekker groot huis. Top gehalte geriewe. 'Attention to detail'. Lieflike braai area. Kinders was nooit verveeld nie. Stap afstand van strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die beste op Franskraal. Ons het dit so geniet op Franskraal! Die huis was perfek vir 6 volwassenes en 2 klein kinders. Die huis het alles gehad wat nodig was met groot spasies en veiligheid. Die kamers en beddens was gemaklik en die huis was 'n klipgooi van die see waar almal lekker kon kuier en swem. Die diens was spoedig en ons is mooi ingelig oor die area. Ek beveel die huis aan vir enige iemand wat Franskraal toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques Z
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome place! Wonderlike plek, kon nie vir 'n beter huis gevraag het nie. Alles wat 'n mens benodig en nog meer. Sal beslis gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumaria B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Lekker by die see. Baie goeie ligging, slegs 2 strate van die strand se parkeerarea. Ons gaan gereeld weg vir naweke en hierdie was van die beste kommunikasie wat ek al ervaar het - ons moet vir Raiël meer as 5 sterre kan gee! Die solarium is 'n wenner en die kinders het al die speletjies baie geniet. Die vroeg inklok en laat uitklok is ook 'n groot bonus. Ons sal beslis weer by hierdie seehuis (soos die kinders sê) wil kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Ons het so lekker ontspan. Eienaars (so vriendelik) was heeltyd in kontak met ons en al die reelings is spoedig en duidelik oorgedra. Die huis was amazing! Ons het so lekker gebly daar en sal definitief weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Pragtige huis met alles wat jy benodig en veilig. Die eienaar is ook ongelooflik behulpsaam en gaan uit sy pad om jou en ander gaste welkom te laat voel. Ongelooflike lekker wegbreek. Die huis is goed ingerig en perfek vir families en groot groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Super lekker, hoë kwaliteit kuier-huis! Pragtige luukse kuier-huis. Ongelooflike diens van Raiël (terwyl hulle in Auatralië was) en Monique! Alles wat mens kan begeer en nodig het is daar, met 'n lekker kaggel wat handig te pas gekom het. Die solarium is die hoogtepunt. Baie lekker gebraai en gekuier daar. Kamers en badkamers keurig en modern. Ek sal definitief Schneider House aanbeveel vir 'n familiegroep of vriendegroep wat lekker saam wil kuier. Dankie nogmaals!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Schneiderstraat 99, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08759e7d12aeb89236b91fc70fc6eaf35987024dc9de2413d7c6ffa5f3e631cb68cd934987ea1dcf83b5262187954ae5797b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 99 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -34.6047749 19.4001309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang