Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schoemanshoek Glamping & Self-catering bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die tentverblyf is op dieselfde perseel as Die Fonteine Guest House met ander verblyf-opsies.
Gerieflike verblyf word in die Frangipani-tent en die Flambojant-tent aangebied. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier vir die warm somermaande. Die Frangipani-tent het 'n koningingrootte-bed en die Flambojant-tent het 2 enkelbeddens.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Daar is verskeie besienswaardighede, soos die Cango Wildlife Ranch, Kangogrotte, Wilgewandel Holiday Farm and Restaurant, Rust-en-Vrede-waterval en die Swartbergpas.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anzue Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 150
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Schoemanshoek Glamping & Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang