Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshoek Glamping & Self-catering

Tentekamp
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 R616 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoemanshoek Glamping & Self-catering bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die tentverblyf is op dieselfde perseel as Die Fonteine Guest House met ander verblyf-opsies.

Gerieflike verblyf word in die Frangipani-tent en die Flambojant-tent aangebied. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier vir die warm somermaande. Die Frangipani-tent het 'n koningingrootte-bed en die Flambojant-tent het 2 enkelbeddens.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie besienswaardighede, soos die Cango Wildlife Ranch, Kangogrotte, Wilgewandel Holiday Farm and Restaurant, Rust-en-Vrede-waterval en die Swartbergpas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mariza V
Saam met lewensmaat
5.0
Wegkruipertjie op 'n plaas. Rustige 'kamp' ervaring op 'n werkende plaas. Heerlik!
Aug 2024
Steph J
Saam met lewensmaat
5.0
Cute glamping experience! Beautiful tent, very clean and a nice heated blanket to keep us warm in the night! Lovely host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Gordon A
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Were welcomed and explained facilities. Very clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Leon N
Saam met lewensmaat
5.0
Tent ondervinding, so geniet, haha onthou die muskiet spuitgoed. Lekker stoepie. Oulike plekkie, rustig, plaas atmosfeer, uitstekende ontbyt en vriend...
Sien meer
Mrt 2024
Gabri V
5.0
Rustig en mooi natuurskoon, waarde vir geld. Netjies, gerieflik en skoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoemanshoek Glamping & Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R880 R616
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R616
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13fb393e74c552f15b00084e008ffe331088bcc723ba1c00ac8274c22cdc39568ae6448a9e4d9cff14accfafef2f04e47ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R616 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek, Off R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.480618897256 22.24278064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang