Schoemanshof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hesme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sean H - Apr 2024
Algehele gradering
Very peaceful and tranquil.
Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Beate D - Feb 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik, heerlike wegbreek naweek!
Schoemanshof se terugvoer
Baie dankie Beate, waardeer jou goeie resensie van Schoemanshof.
Groete,
Hesmé Schoeman
Johan F - Sep 2024
Algehele gradering
Absoluut fantastiese plek!
Roux And Anele ( - Jul 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike geroep van visarende in vêrte en kaggel hitte binne die hut.
Adrie V - Des 2023
Algehele gradering
Perfek in die bos.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Adrie
Ons is bly jy het dit geniet. Sal lekker wees as jy weer terugkeer.
Vriendelike groete,
Hesmé
Tertia M - Aug 2023
Algehele gradering
An awesome relaxing stay in beautiful surroundings.
Karen V - Mei 2023
Algehele gradering
'n Regte juweel.
Minnette B - Apr 2023
Algehele gradering
Was so rustig en mooi. Net wat ons wou gehad het.
Daan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike stilte.
Beate D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig in die natuur!
Marietta H - Jan 2023
Algehele gradering
Kollegerus is 'n wonderlike, ingerigte huisie op 'n baie stil en rustige plaas.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Marietta
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer by Schoemanshof.
Groete,
Hesmé Schoeman
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, mooi en gesellig.
Anita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Schoemanshof. Dit is 'n pragtige plek langs die rivier.
Kenny U - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik stil, perfek om saam met jou harstvriende tyd te spandeer.
Beate D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ruskans, pragtige natuurskoon.
Amadwala Trading 270cc (petro Stapelberg) S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Schoemanshof se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Hesmé Schoeman
Marius S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek, wil weer gaan.
Lydia A - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Rushane S - Feb 2022
Algehele gradering
Het meer verwag.
Lydia P - Des 2021
Algehele gradering
So lekker gekuier saam met familie en vriende.
Mardine K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing vir 'n familiewegbreek.
Rika A - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in die mooie natuur.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Rika
Eknis bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Hesmé Schoeman
Cindy P - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige kuier, maar sal nie weer terugkeer nie.
Lees meerSchoemanshof se terugvoer
Hi Cindy
Ek sien nou hierdie boodskap oor Doppruim en wil dit graag antwoord.
Ek sal graag wil hoor presies wat dit was wat met die braaigeriewe fout was sodat ons daarop kan verbeter.
Visvang is altyd toelaatbaar. Selfs as die sluise oop is mag mens visvang, dis dan net moeiliker, want hulle byt nie sommer nie.
Ons behuising is baie privaat en daarom die reël dat daar nie om die huise gestap mag word nie(die ander gaste ook nie by julle nie) maar verder is Schoemanshof oop om te verken.
Ons het ook ‘n geen musiek en geraas beleid en sal onmiddelik reageer as ons klagtes daaroor kry.
Jammer as daar stof was, ons gee nou ekstra aandag daaraan en het ons skoonmakers ook daaroor aangevat.
Kontak my gerus privaat as daar nog iets is waaraan ek moet aandag gee.
Ons hoop regtig julle kom kuier weer en dat dit dan onder beter omstandighede is.
Vriendelike groete,
Hesmé Schoeman
Ferdie B - Nov 2020
Algehele gradering
Superb location next to the Vaal River.
Rona V - Okt 2020
Algehele gradering
Peaceful, restful and comfortable.
Richard M - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely beautiful scenery.
Leon H - Mrt 2020
Algehele gradering
One bad thing is no music allowed with your braai or potjie.
Elmarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Ben V - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike, skoon bekostigbare blyplek.
Lida O - Aug 2019
Algehele gradering
Hier kan jy heeltemal ontspan en wegkom.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Lize-mari L - Des 2018
Algehele gradering
Lanklaas so lekker ontspan.
Ben V - Nov 2018
Algehele gradering
Puik akkomodasie volledig toegerus, ideale wegbreek plek waar familie en vriende lekker kan saam kuier.
Andre O - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Thinus B - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gemaklike plekkie reg langs die rivier in die natuur.
Yolande V - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon.
Gert V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige, onversteurde natuurskoon.
Lida O - Nov 2017
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Lida,
Ek is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer hier te hê.
Groete,
Hesmé Schoeman
Kobus G - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Rina V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ontspannende naweek in die natuur, net ék en my Skepper.
Hanlie P - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Lees meerSchoemanshof se terugvoer
Hi Hanlie,
Dankie vir die goeie resensie, dis altyd lekker om te hoor dat mense dit geniet het by ons.
Vriendelike groete,
Hesmé Schoeman
Eienaar
Johan S - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike plek vir net ontspan en die stilte te geniet.
Louis G - Apr 2017
Algehele gradering
Ons sal definitief weer teruggaan. Selfs my kinders wil weer gaan!
Christine D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Carol B - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Kobus B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike stilte slegs 'n klipgooi vanaf Potchefstroom.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Kobus,
Jammer om te hoor dat julle ‘n slegte ervaring gehad het. Ek sal graag meer wil hoor daarvan, sal jou persoonlik kontak.
Groete,
Hesmé Schoeman
Shantel B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies, rustig.
Annalie S - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was so ontspannend!
Schoemanshof se terugvoer
Hi Annalie,
Kollegerus se lugversorger is definitief 'n groot pluspunt as jy 'n middagslapie wil vang. Bly julle het so lekker ontspan.
Groete,
Hesme
Corne M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi en rustig
Schoemanshof se terugvoer
Hi Corné,
Ek is bly julle het Doppruim geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hesmé Schoeman
Arina S - Mei 2016
Algehele gradering
Ons batterye is herlaai!
Schoemanshof se terugvoer
Liewe Arina
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer hier te kan sien.
Groete
Schoemanshof
Greta W - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Annelize L - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike naweek van kuier, weg van die stad se lawaai.
Schoemanshof se terugvoer
Ons is bly julle het lekker uitgerus.
Dawid M - Feb 2015
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Andy K - Okt 2015
Algehele gradering
Awesome plek!
Schoemanshof se terugvoer
Hi Andy
Ons is bly julle het dit geniet!
Sien julle weer, Hesmé.
Dorothy V - Mrt 2015
Algehele gradering
Volkome rustigheid.
Lees meerErika S - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig, mooi, pragtige wegbreekplek.
Schoemanshof se terugvoer
Hi Erika
Ek is bly julle het die rustigheid geniet. Ons sien uit om julle weer hier te hê.
Mooi dag!
Hesmé
Daniël H - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was baie goed en baie meer as wat ons verwag het.
Francis A - Nov 2015
Algehele gradering
Lucky with regards to the weather. We enjoyed the view of the fish next to my foot on the river, but didn't get to see owner.
Derrick B - Okt 2015
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Lees meerSchoemanshof se terugvoer
Hi Derrick,
I'm so sorry about your fall. We've listened and all our units now have lists of important numbers like doctors in case of emergency.
Hope to see you again.
Hesme
Jan W - Jun 2015
Algehele gradering
Geraas was steurend.
Lees meerMario A - Jun 2014
Algehele gradering
10 uit 10 in alle opsigte!
Jeanette S - Jul 2014
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang