Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 63 resensies vir Schoemanshof
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sean H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H

Very peaceful and tranquil.

The stay was superb. It's quiet and peaceful. An ideal opportunity and destination to get away to reboot one's system. A chance to step out of the incessant race of life.

Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Lekker.

Die rooster is deurgebrand en behoort vervang te word.

Beate D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D

Onverbeterlik, heerlike wegbreek naweek!

Altyd heerlik by Schoemanshof. Fantastiese eienaars. Baie netjies en skoon. Geriewe puik! Natuurskoon is pragtig.

Schoemanshof se terugvoer

Baie dankie Beate, waardeer jou goeie resensie van Schoemanshof.

Groete,

Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Roux And Anele ( - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roux And Anele (

Onvergeetlike geroep van visarende in vêrte en kaggel hitte binne die hut.

Ek moes net die gasbottel omruil toe ons warmwater benodig het die eerste aand. Die toaster en die ketel wou nie altyd aangaan as die knoppies gedruk word nie, maar met gesukkel het dit dan tog gewerk - miskien aandag daaraan gee. Andersins was die verblyf en atmosfeer ongelooflik.

Adrie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V

Perfek in die bos.

Ek het as vrou alleen oornag, baie veilig gevoel, heerlik in stilte geslaap, lieflike bad en baie netjiese opset geniet. Sal my man hiernatoe terug bring.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Adrie

Ons is bly jy het dit geniet. Sal lekker wees as jy weer terugkeer.

Vriendelike groete,

Hesmé

Schoemanshof
Tertia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

An awesome relaxing stay in beautiful surroundings.

I would definitely go back.

Karen V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

'n Regte juweel.

Schoemanshof is pragtig. Die huis het soveel spasie en is so netjies. Sal definitief weer gaan.

Minnette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette B

Was so rustig en mooi. Net wat ons wou gehad het.

Die uitleg van die huis was perfek en alles was so mooi. Ons was by die water en die seuns het heeldag visgevang. Ons sal beslis weer gaan.

Daan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M

Wonderlike stilte.

Alles wat mens nodig het.

Beate D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D

Heerlik rustig in die natuur!

Besonderse omgewing en goed ingerigte huis. Als wat mens nodig het om te ontsnap van die gejaag.

Marietta H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta H

Kollegerus is 'n wonderlike, ingerigte huisie op 'n baie stil en rustige plaas.

Die huisie het al die nodige fasiliteite en is heerlik rustiek. Dit is baie privaat in die oewerbosse van die Vaalrivier met 'n groot verskeidenheid voëlgeluide deur die dag. Ons het self 'n vuurtjie in die kaggel gemaak, want dit was bitter koud na die reën. Die bed is uiters gemaklik en mens slaap heerlik in die donkerte. Ons kan die plek hartlik aanbeveel.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Marietta

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer by Schoemanshof.

Groete,
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Was baie lekker, mooi en gesellig.

Was 'n baie goeie ondervinding. Baie mooi ligging en geriewe.

Anita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Ons het heerlik oornag by Schoemanshof. Dit is 'n pragtige plek langs die rivier.

Die omgewing is pragtig en so rustig. Beslis 'n plek om te oorweeg as 'n mens in die natuur wil wees.

Kenny U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny U

Heerlik stil, perfek om saam met jou harstvriende tyd te spandeer.

Baie goed geleë langs die Vaalrivier. Altyd lekker om by Schoemanshof te kuier. Lekker stil in die natuur.

Beate D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D

Heerlike ruskans, pragtige natuurskoon.

Ideale visvang geleentheid, met boservaring. Pragtige boma en braaigeriewe. Baie gerieflike verblyf. Daar is aan die fynste detail gedink om dit gemaklik vir gaste te maak.

Amadwala Trading 270cc (petro Stapelberg) S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amadwala Trading 270cc (petro Stapelberg) S

Pragtige, rustige omgewing.

Wonderlike plek vir 'n winterwegbreek.

Schoemanshof se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Marius S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie mooi plek, wil weer gaan.

Netjies, fyner detail is regtig spesiaal, voel soos jou eie huis.

Lydia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia A

Wonderful.

We had a wonderful and relaxing stay.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rushane S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rushane S

Het meer verwag.

Ons wou die staproete doen, maar dit was nie aangedui waar die roete was nie. Daar is nie genoeg visvangplek vir 'n groep mense nie. Jy kry nie die waarde vir jou geld nie.

Lydia P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

So lekker gekuier saam met familie en vriende.

Ideaal, privaat en goed toegeruste woning.

Mardine K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K

Pragtige rustige omgewing vir 'n familiewegbreek.

Ons het as familie oor Kersfees in Kollegerus en Doppruim gebly. Die huise is albei goed ingerig, netjies en skoon. Die omgewing is rustig en ons het die natuur baie geniet. Hoogs aanbeveel!

Rika A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika A

Rustige atmosfeer in die mooie natuur.

Uitstekende ligging, baie veilig en rustig. Het die perde en skape as kuiergaste baie geniet. Ideale plek om die rustigheid en mooi van die natuur te geniet en nog steeds 'n klipgooi van Potchefstroom af. Dekor in Doppruim is pragtig!

Schoemanshof se terugvoer

Hi Rika

Eknis bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,

Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Cindy P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy P

Rustige kuier, maar sal nie weer terugkeer nie.

Die plekkie is baie mooi, maar die volgende was 'n probleem: Die braaigeriewe buite was glad nie goed nie en ons het vreeslik gesukkel daarmee. Ek wens iemand het gesê dat jy nie kon visvang daar nie as gevolg van die oopmaak van die sluise. Ek het spesifiek daaroor gevra net voor ons bespreek het, want omrede daar nie 'n swembad is nie, was dit die enigste verdryf vir my kinders. Dit sou my ook tyd gespaar het om nie als in te pak nie. Mens mag ook nie by die ander plekkies loop nie, want dit is privaat. Die mense het ook langsaan 'n vuvuzela geblaas baie vroeg in die oggende wat ons wakker gemaak het. Die plekkie is ook nie baie skoon binne nie. Vreeslik stof gewees. Die eienaar is 'n dierbare vrou, so dis 'n jammer dat als so ongerieflik was vir ons.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Cindy

Ek sien nou hierdie boodskap oor Doppruim en wil dit graag antwoord.
Ek sal graag wil hoor presies wat dit was wat met die braaigeriewe fout was sodat ons daarop kan verbeter.
Visvang is altyd toelaatbaar. Selfs as die sluise oop is mag mens visvang, dis dan net moeiliker, want hulle byt nie sommer nie.
Ons behuising is baie privaat en daarom die reël dat daar nie om die huise gestap mag word nie(die ander gaste ook nie by julle nie) maar verder is Schoemanshof oop om te verken.
Ons het ook ‘n geen musiek en geraas beleid en sal onmiddelik reageer as ons klagtes daaroor kry.
Jammer as daar stof was, ons gee nou ekstra aandag daaraan en het ons skoonmakers ook daaroor aangevat.
Kontak my gerus privaat as daar nog iets is waaraan ek moet aandag gee.
Ons hoop regtig julle kom kuier weer en dat dit dan onder beter omstandighede is.

Vriendelike groete,
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Ferdie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B

Superb location next to the Vaal River.

I've stayed at a few placed in the area and Schoemanshof is one of the best. The house has a beautiful boma, it's well-equipped and clean.

Rona V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Peaceful, restful and comfortable.

We had the most wonderful stay. The unit was well-equipped with all the thoughtful things you might need. It was private and the most restful weekend that was needed. The host sent us all the information we needed, even the weather forecast. I would recommend them to anybody and hope to stay there again.

Richard M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Absolutely beautiful scenery.

Campsite and scenery is perfect. No hidden costs and friendly service. Overall a perfect place.

Leon H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H

One bad thing is no music allowed with your braai or potjie.

The owner is great.

Elmarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Rustig en stil.

Ons het die verblyf by Kruisbessie terdeë geniet. Dit is netjies, privaat, rustig en alles wat mens benodig is daar. Ek sal enige een aanbeveel wat 'n rustige vakansie/naweek wegbreek soek. Die mans kon lekker visvang en alhoewel dit van tyd tot tyd gereën het kon ons onderdak op die dek sit en ook die ingeboude braai op die dek gebruik wat ook onderdak is. Sal beslis weer soontoe gaan.

Ben V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Wonderlike, skoon bekostigbare blyplek.

Kruisbessie is 'n fantastiese blyplek wat baie goed toegerus is. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en die rustigheid laat jou vergeet van die stad se gejaag. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Lida O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Hier kan jy heeltemal ontspan en wegkom.

Sodra 'n mens hier stop is dit asof die regte wêreld net verdwyn. 'n Mens kan heeltemal ontspan en rus. Is mal oor hierdie plekkie.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lize-mari L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari L

Lanklaas so lekker ontspan.

Scoemanshof is 'n pragtige plekkie, ons het vreeslik lekker daar gebly. So in die natuur met die water wat verby vloei. Sal enige tyd weer gaan.

Ben V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Puik akkomodasie volledig toegerus, ideale wegbreek plek waar familie en vriende lekker kan saam kuier.

Puik diens! Wel 'n tekort aan dakwaaiers. Apies kan lastig wees en daarom moet die vensters heeltyd toe gehou word. Mens moet beslis langer as 'n naweek daar bly!

Andre O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Heerlik.

Heerlik naweek wegbreek. Nie te ver van Pretoria af nie en naby aan Parys vir n dag uitstappie. Lekker ontspanne verblyf met 'n rustige atmosfeer.

Thinus B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Ongelooflike gemaklike plekkie reg langs die rivier in die natuur.

Perfek vir iemand wat van die natuur hou. Goeie privaatheid, 'n hele entjie van enige van die ander woon eenhede, met 'n braai-area reg voor die eenheid. Op 'n stil aand kan jy die rivier hoor loop oor die rotse as jy buite braai, wat vir my baie lekker was. Sal definitief weer 'n draai gaan maak! Stel dit definitief voor.

Yolande V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Asemrowende natuurskoon.

Ons sal Schoemanshof beslis weer gebruik wanneer ons DV - NAMPO volgende jaar bywoon. Die rustigheid is 'n seën en die natuurskoon is pragtig. Die eienaar was baie vriendelik en het ons vooraf alle inligting rakende sekuriteitskodes ens. gegee. Die sjokolade en Cappucino's was 'n aangename verrassing. Sien julle binnekort!

Gert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Rustige, onversteurde natuurskoon.

'n Aangename verrassing. 'n Stukkie bosveld langs die Vaalrivier. Ons gaan weer daar kuier, maar in die somer.

Lida O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Absolutely awesome.

Verblyf was so oulik en die braai-areas en view was asemrowend. Ek is vir seker 'n fan.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Lida,

Ek is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer hier te hê.

Groete,
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Kobus G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Rustig, netjies en skoon.

Baie dankie dat ons deel van jul paradys kon deel. Dis 'n awesome plek om weg te kom van stadsgewoel af, ons het ons huweliksherdenking terdeë geniet, was soos tweede honeymoon, awesome plek.

Rina V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Ontspannende naweek in die natuur, net ék en my Skepper.

Sien sterre.

Hanlie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Ongelooflik lekker!

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis is pragtig en was perfek vir ons sewe. Die kombuis is baie goed toegerus en die badkamers lieflik. Dis skoon en 'funky' (kunstig). Elizabeth het ons kom help in die oggende en was baie oulik. Die omgewing was so stil en pragtig. Die manne kon elke dag visvang en ek het ure lank geroei. Die buitekuierarea is baie spesiaal en ons het elke aand 'n lieflike bosveldtelevisie (vuur) gehad met die pragtig sterre prag! Dit was ons voorreg om by hierdie wonderlike plek te kuier en kan nie wag om weer te gaan nie!

Schoemanshof se terugvoer

Hi Hanlie,

Dankie vir die goeie resensie, dis altyd lekker om te hoor dat mense dit geniet het by ons.

Vriendelike groete,
Hesmé Schoeman
Eienaar

Schoemanshof
Johan S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlike plek vir net ontspan en die stilte te geniet.

As jy wil rus en net rustig wees, die plek om te wees

Louis G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Ons sal definitief weer teruggaan. Selfs my kinders wil weer gaan!

Baie geniet, die verblyf was fantasties. Voorstel: maak klein areas by rivier skoon om sambreel op te sit vir lekker kuier langs die rivier. Ek het 8 geelvisse op die vliegstok gevang asook 'n 14 kg karp op mieliepit.

Christine D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Heerlik rustig!

Netjies, skoon, groot ruimte. Rustig en heerlike atmosfeer. Wonderlike plek waar 'n mens tot rus kan kom.

Carol B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B

Ongelooflik.

Dis pragtig, privaat en rustig. Definitief waarde vir geld. Ek beveel die plek sterk aan vir enige iemand wat van rustigheid en natuurskoon hou.

Kobus B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus B

Heerlike stilte slegs 'n klipgooi vanaf Potchefstroom.

Geen diens van eenheid, selfs nie eens die braaier nie.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Kobus,

Jammer om te hoor dat julle ‘n slegte ervaring gehad het. Ek sal graag meer wil hoor daarvan, sal jou persoonlik kontak.

Groete,
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Shantel B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel B

Baie netjies, rustig.

Ons sal teruggaan.

Annalie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Dit was so ontspannend!

Ons het heerlik gebly! Dit is baie stil en rustig! Baie skoon en netjies. Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig. Die lugversorging is 'n groot pluspunt. Baie dankie vir die fantastiese wegbreek!

Schoemanshof se terugvoer

Hi Annalie,

Kollegerus se lugversorger is definitief 'n groot pluspunt as jy 'n middagslapie wil vang. Bly julle het so lekker ontspan.

Groete,
Hesme

Schoemanshof
Corne M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne M

Baie mooi en rustig

Heerlik gebly. Baie volledig toegeruste huis met lapa.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Corné,
Ek is bly julle het Doppruim geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hesmé Schoeman

Schoemanshof
Arina S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina S

Ons batterye is herlaai!

Dit was heerlik om as gesin so naby aan die natuur te kon ontspan.

Schoemanshof se terugvoer

Liewe Arina
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer hier te kan sien.
Groete
Schoemanshof

Schoemanshof
Greta W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta W

Heerlik gerus.

Dis 'n pragtige en netjiese plek, toegerus met alles waaraan jy kan dink.

Annelize L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize L

Heerlike naweek van kuier, weg van die stad se lawaai.

Ons was 8 mense (familie) wat vir 'n verjaarsdag saam gekuier het vir die naweek. Die ligging is fantasties - op die rivier - en die huis is toegerus met alles wat mens nodig het om net lekker te kuier en te rus. Ons sal definitief oorweeg om weer so te maak by Schoemanshof!

Schoemanshof se terugvoer

Ons is bly julle het lekker uitgerus.

Schoemanshof
Dawid M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Naweekwegbreek.

Dit is op 'n plaas. Ry tussen die beeste deur. Langs die Vaalrivier. Asemrowende natuurbelewenis. Naaste aan God wat 'n mens kan kom. Klip steen plaashuis. Ou kaggelstoof ens. Die een wasbak is 'n ou sink was skottel. Gemaklik en netjies en skoon. Goed ingerig. Boma buite met 'n yskas en vuurmaakplek.

Andy K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andy K

Awesome plek!

Ons het dit baie geniet, en kan nie wag om weer te besoek nie!

Schoemanshof se terugvoer

Hi Andy

Ons is bly julle het dit geniet!

Sien julle weer, Hesmé.

Schoemanshof
Dorothy V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V

Volkome rustigheid.

Wat 'n pragtige plek - ek sou nooit kon droom dat so 'n stukkie paradys skaars 30 km vanaf Potchefstroom bestaan nie! Ons het die afstand vanaf die ander huisies waardeer - dit het gevoel asof ons alleen in hierdie pragtige plek bly! Die huisie is baie goed toegerus, en daar is werklik niks wat ons nodig gehad het, wat nie daar was nie! En die dekor was baie spesiaal, met oudhede soos die mooiste ou koolstoof. Die reëlings was ook baie goed - geen langdradige inklok-prosedure nie. Daar is bitter min plekke waar mens binne 'n naweek so heerlik kan ontspan. Almal van ons was mal oor hierdie plek, en sal dit graag binnekort weer wil besoek! Netheid het vier sterre gekry, omdat die lakens op die enkelbeddens gevlek is en eetgerei nie skoon genoeg was nie. Behalwe daarvoor, was alles baie skoon en net. Baie dankie, ons het die naweek terdeë geniet!

Erika S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Rustig, mooi, pragtige wegbreekplek.

Pragtige plek langs die rivier met alles wat jy nodig het. Baie rustig en privaat, lekker wegbreekplek. Ons sal weer kom kuier.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Erika

Ek is bly julle het die rustigheid geniet. Ons sien uit om julle weer hier te hê.

Mooi dag!

Hesmé

Schoemanshof
Daniël H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël H

Dit was baie goed en baie meer as wat ons verwag het.

Sou daarvan gehou het om 'n veiligheidshek en diefwering te hê.

Francis A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francis A

Lucky with regards to the weather. We enjoyed the view of the fish next to my foot on the river, but didn't get to see owner.

Peaceful, nice to relax away from job. Only MTN no reception so not able to read on my tablet or receive calls. Therefore not able to contact owner for code of gate.

Derrick B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick B

Exceeded expectations.

I was pleasantly surprised at the cottage and the layout and cleanliness of the venue. We only had an issue of where the borders for fly fishing were. I had an unfortunate fall in the boma and dislocated my elbow and the only thing I would suggest to the venue is that they put up addresses or phone numbers for the casualties in Potchefstroom - in a prominent place as it was a mission to find somewhere late at night in a panic. I would definitely return and recommend it to friends and even after my fall we had a pleasant stay for the rest of the weekend.

Schoemanshof se terugvoer

Hi Derrick,
I'm so sorry about your fall. We've listened and all our units now have lists of important numbers like doctors in case of emergency.

Hope to see you again.

Hesme

Schoemanshof
Jan W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jan W

Geraas was steurend.

Dis 'n pragtige plek in die koepel. Die grootste aantrekkingskrag vir my was die idee van rustigheid en stilte. Omrede die huise so ver uit mekaar geleë is voel dit vir elke gas of hulle alleen op die plaas is, so 'n mens sal totale stilte verwag. Ongelukkig, die naweek wat ons daar was, was daar gaste so twee huise van ons af. Hulle het harde musiek gespeel die hele naweek (ek bedoel letterlik Vrydagaand tot laat en weer Saterdag oggend vroeg tot laat die aand) en dit was baie steurend. Wat my verstom is dat die eienaars dit toelaat! Hoe kan die eienaars toekyk hoe 'n sekere element hulle hele plaas en atmosfeer bederf. Ek was nogal teleurgesteld in hulle vlak van belangstelling.

Mario A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario A

10 uit 10 in alle opsigte!

Dit was meer as wat ons verwag het. Ons verlang nogsteeds terug na ons tyd daar en wil met alle graagte terug gaan vir nog 'n naweek. Dit was beslis een van ons lekkerste kort vakansies nog. Ons het vir 'n groot groep alreeds aanbeveel om soontoe te gaan en beplan om as 'n groep saam te gaan.

Jeanette S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Die verblyf was heerlik.

Die verblyf was heerlik. Die eienaars het ek nie baie vriendelik gevind nie. Ons het nie water gehad die Saterdagoggend nie. Ek moes met hulle skakel en het meer van hulle verwag. Maar die huis en geriewe en naweek was regtig dit werd.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang