Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Sean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very peaceful and tranquil. The stay was superb. It's quiet and peaceful. An ideal opportunity and destination to get away to reboot one's system. A chance to step out of the incessant race of life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker. Die rooster is deurgebrand en behoort vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Onverbeterlik, heerlike wegbreek naweek! Altyd heerlik by Schoemanshof. Fantastiese eienaars. Baie netjies en skoon. Geriewe puik! Natuurskoon is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesme
Schoemanshof
Baie dankie Beate, waardeer jou goeie resensie van Schoemanshof. Groete, Hesmé Schoeman

Roux And Anele (
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Onvergeetlike geroep van visarende in vêrte en kaggel hitte binne die hut. Ek moes net die gasbottel omruil toe ons warmwater benodig het die eerste aand. Die toaster en die ketel wou nie altyd aangaan as die knoppies gedruk word nie, maar met gesukkel het dit dan tog gewerk - miskien aandag daaraan gee. Andersins was die verblyf en atmosfeer ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrie V
1 nag
5.0
Des 2023

Perfek in die bos. Ek het as vrou alleen oornag, baie veilig gevoel, heerlik in stilte geslaap, lieflike bad en baie netjiese opset geniet. Sal my man hiernatoe terug bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesme
Schoemanshof
Hi Adrie Ons is bly jy het dit geniet. Sal lekker wees as jy weer terugkeer. Vriendelike groete, Hesmé

Tertia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

An awesome relaxing stay in beautiful surroundings. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

'n Regte juweel. Schoemanshof is pragtig. Die huis het soveel spasie en is so netjies. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Was so rustig en mooi. Net wat ons wou gehad het. Die uitleg van die huis was perfek en alles was so mooi. Ons was by die water en die seuns het heeldag visgevang. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike stilte. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlik rustig in die natuur! Besonderse omgewing en goed ingerigte huis. Als wat mens nodig het om te ontsnap van die gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang