Schoemanshof
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schoemanshof is aan die oewer van die Vaalrivier. Die area is bekend vir die nabygeleë Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en is die ideale plek vir diegene wat uit die stadslewe wil ontsnap.
Daar is 3 selfsorgkothuise met privaat badkamers waarvan gaste kan kies. Die kothuise kan verskeie gaste op 'n slag akkommodeer. Die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.
Boonop het hierdie verblyf braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Tydens beurtkrag voorsien 'n sonkragstelsel rugsteunkrag.
Aktiwiteite op die perseel sluit kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis en voetslaan in.
Aktiwiteite in die omtrek sluit perdry, hengel, fietsry, wildkyk, wildritte en bergfietsry in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hesme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Schoemanshof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes