Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemansrus

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Stefanie D
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker plek om te bly op Riebeek Wes. Die B&B is skoon en netjies. Marita het ons welkom laat voel. Ek sal die plek voorstel vir die volgende gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis T
1 nag
5.0
Mei 2024

Great. Very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Schoemansrus
Thank you for your kind review, Dennis. It was great to have you here and I hope to see you again soon.

Jasper D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Lekker omgewing en mooi gastehuis. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Schoemansrus
Baie dankie Jasper. Altyd lekker om jou hier te ontvang.

Dirk W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelike gasvryheid. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Schoemansrus
Was lekker om jou hier te ontvang, Dirk. Hoop om jou gou weer te sien.

Victor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

But it's okay. Was great but the suites just need some ventilation, very stuffy if you keep the door closed. No ventilation in the bathroom, nor is there a window. We couldn't even use the bath because there is a motive not to waste water, and you should shower instead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Cosy and well-appointed accommodation with a great host. Beautiful, cosy, and well-appointed accommodation in Riebeek Wes. What made our stay memorable was our host. We notified her on Friday evening that we don't eat pork or eggs, and she quickly made a plan and provided a scrumptious breakfast to send us on our way to the gravel bike race we were doing. We really appreciate the effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Schoemansrus
Thank you for your kind words, Loren Salie. It was great having you here and I hope to see you again in the future.

Svenska B
1 nag
4.8
Feb 2024

Perfectly peaceful. I enjoyed the peace and quiet. Friendly service. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marita
Schoemansrus
Thank you for visiting Schoemansrus. I hope to see you again soon.

Jasper D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker. Hartlik ontvang en geleë in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marita
Schoemansrus
Was baie lekker om jou hier te ontvang. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Marisha H
1 nag
3.8
Jul 2024

Skoon en netjies. Die gastehuis is baie netjies en skoon. Dit is in 'n goeie area. Ek moes wel 'n halfuur voor die hek wag voordat ek kon inkom. Dit het onder my aandag gekom dat die eienaar nie daar was nie. Die dame wat ingestaan het, was baie vriendelik. Ek sou dit egter waardeer as die eienaar my boodskap geantwoord het en verduidelik het hoekom sy nie daar was nie. Dit het die ervaring bietjie onaangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marita
Schoemansrus
Beste Marisha. Ek is baie jammer dat julle so lank moes wag om in te kom. Ek was ongelukkig in die buiteland op daardie stadium. Julle is welkom om my te skakel vir 'n gratis nag se verblyf.

Ben M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

N bietjie teleurgesteld. Kamer is netjies en lakens skoon. Muf in die badkamer is onaangenaam. Gasheer was nie tuis nie. Moes lank buite die hek wag vir iemand om oop te maak. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a6d2c43bfd7196be43e7f1edf9fcd86319d73a693887df657ee5ef55252440533ec2100cec45ddeeda162be6c7b7cee388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 18 Lang Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3491861 18.8652494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang