Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemansrus

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Schoemansrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Stefanie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Lekker plek om te bly op Riebeek Wes.

Die B&B is skoon en netjies. Marita het ons welkom laat voel. Ek sal die plek voorstel vir die volgende gas.

Dennis T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis T

Great.

Very friendly service.

Schoemansrus se terugvoer

Thank you for your kind review, Dennis. It was great to have you here and I hope to see you again soon.

Schoemansrus
Jasper D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper D

Baie lekker.

Lekker omgewing en mooi gastehuis. Baie vriendelike gasvrou.

Schoemansrus se terugvoer

Baie dankie Jasper. Altyd lekker om jou hier te ontvang.

Schoemansrus
Dirk W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Vriendelike gasvryheid.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Schoemansrus se terugvoer

Was lekker om jou hier te ontvang, Dirk. Hoop om jou gou weer te sien.

Schoemansrus
Victor B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor B

But it's okay.

Was great but the suites just need some ventilation, very stuffy if you keep the door closed. No ventilation in the bathroom, nor is there a window. We couldn't even use the bath because there is a motive not to waste water, and you should shower instead.

Loren S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

Cosy and well-appointed accommodation with a great host.

Beautiful, cosy, and well-appointed accommodation in Riebeek Wes. What made our stay memorable was our host. We notified her on Friday evening that we don't eat pork or eggs, and she quickly made a plan and provided a scrumptious breakfast to send us on our way to the gravel bike race we were doing. We really appreciate the effort.

Schoemansrus se terugvoer

Thank you for your kind words, Loren Salie. It was great having you here and I hope to see you again in the future.

Schoemansrus
Svenska B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Svenska B

Perfectly peaceful.

I enjoyed the peace and quiet. Friendly service. Thank you.

Schoemansrus se terugvoer

Thank you for visiting Schoemansrus. I hope to see you again soon.

Schoemansrus
Jasper D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper D

Lekker.

Hartlik ontvang en geleë in 'n mooi omgewing.

Schoemansrus se terugvoer

Was baie lekker om jou hier te ontvang. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Schoemansrus
Marisha H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisha H

Skoon en netjies.

Die gastehuis is baie netjies en skoon. Dit is in 'n goeie area. Ek moes wel 'n halfuur voor die hek wag voordat ek kon inkom. Dit het onder my aandag gekom dat die eienaar nie daar was nie. Die dame wat ingestaan het, was baie vriendelik. Ek sou dit egter waardeer as die eienaar my boodskap geantwoord het en verduidelik het hoekom sy nie daar was nie. Dit het die ervaring bietjie onaangenaam gemaak.

Schoemansrus se terugvoer

Beste Marisha. Ek is baie jammer dat julle so lank moes wag om in te kom. Ek was ongelukkig in die buiteland op daardie stadium. Julle is welkom om my te skakel vir 'n gratis nag se verblyf.

Schoemansrus
Ben M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben M

N bietjie teleurgesteld.

Kamer is netjies en lakens skoon. Muf in die badkamer is onaangenaam. Gasheer was nie tuis nie. Moes lank buite die hek wag vir iemand om oop te maak. Ontbyt was baie lekker.

Anmari F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anmari F

Reasonably comfortable with pleasant breakfasts.

Staff was friendly and helpful. Maintenance needed on patio (awnings) and the braai area. Bedrooms weren't serviced daily.

Rikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Net reg.

Marita is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Die eiendom het alle fasiliteite wat jy benodig en die verblyf is netjies. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker. Ons sal verseker Schoemansrus aanbeveel en as ons weer in die area is, sal ons verseker weer daar bespreek.

Schoemansrus se terugvoer

Baie dankie Rikus. Dit was 'n plesier om julle hier te hê . Hoop om julle gou weer te sien.

Schoemansrus
Elana Schreuder K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana Schreuder K

Plattelandse gasvryheid.

Pragtige kamers met 'n wonderlike gasvrou en heerlike ontbyt.

Schoemansrus se terugvoer

Baie dankie Elana. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien weer.

Schoemansrus
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a6d2c43bfd7196be43e7f1edf9fcd86319d73a693887df657ee5ef55252440533ec2100cec45ddeeda162be6c7b7cee388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 18 Lang Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3491861 18.8652494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang