Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoon Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olmerstraat 14, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schoon Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Vryburg, 'n dorp halfpad tussen Kimberley en Mafikeng, in die Bophirima-streek van Noord-Wes geleë. Vryburg produseer die meeste bees in die land en daarom word daar dikwels na dié dorp verwys as "die Texas van Suid-Afrika". Vryburg is die ideale oornagplek wanneer jy op reis is langs die N14 of op die spoorweg wat van Kaapstad tot Botswana loop.

Die verblyf bestaan uit 5 gastekamers wat slaapplek vir 2 volwassenes bied wat elk individueel versier en gemeubileer is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die gastehuis is deur 'n lowerryke tuin met 'n swembad omring en dit is 'n ware oase vir moeë reisigers. Daar is 'n buitebraai en die gastehuis voorsien eetgerei en ys as gaste wil braai. Daar is ook oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel. Schoon Guest House is baie naby restaurante, banke en 'n winkelkompleks.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hennie L
Besigheidsreis
5.0
Goeie nagrus met 'n stil omgewing. Beddegoed het sommer vars en skoon geruik.
Jul 2024
Sandy V
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik sal beslis weer gaan. Heerlik, heerlik, heerlik.
Mrt 2024
Sune K
Saam met lewensmaat
5.0
Net vir 'n oornag. Baie vriendelik. Het aanbevelings gemaak vir aandete. Sal weer gebruik maak.
Apr 2023
Louis M
4.8
Goeie oornag rusplek. Skoon, netjies, vriendelik ontvang.
Aug 2024
Jay M
Saam met lewensmaat
4.4
It's a nice place to relax. It's a beautiful place for people who like to relax, and it is quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Olmerstraat 14, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Schoon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olmerstraat 14, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZTRhNjhkLWY1ZWEtNDFkMS04OTM0LWY2NmVlYWU4YjE1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Olmer Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.954801 24.724269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang