Schoongelegen Rooms
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schoongelegen Rooms is gerieflik naby die N2 geleë. Hierdie bekostigbare selfsorgverblyf bied gaste maklike toegang tot die omliggende dorpe en terreine. Ons is 15 km vanaf Riversdal, 26 km vanaf Stilbaai, en 75 km vanaf Mosselbaai geleë.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede. Elke luukse kamer het 'n dubbelbed, óf 1 enkelbed óf 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, braaigeriewe en vuurmaakhout is beskikbaar. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Gaste kan hul stapskoene saambring vir 'n wandeling in die veld, of hul bergfietse vir 'n rit deur die platteland. Dit is 'n voëlkykersparadys gedurende die lente. Wees deel van die aksie tydens skeer en oes.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Schoongelegen Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang