Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezich Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongezich Gastehuis bied heerlike oornagverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Pretoria-Oos. Dit kan 'n goeie opsie wees vir alleenreisigers, paartjies, maatskappye of gaste wat 'n konferensie ter plaatse moet bywoon.

Dié gastehuis bied 'n opsie van 33 kamers wat elk 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv en gratis WiFi beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die welige groen tuine en die gemeenskaplike eetkamer waar hulle hul ontbyt kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan van die braaigeriewe op die perseel gebruik maak. Hierdie eiendom maak voorsiening vir ontbyte, werkgroepe, seminare en bekendstellings vir tot 100 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3a4f415c6d5cabf9170785388709613755813a084344043d21ff9876262bbc708768dcb5f88cd00093d787987edd1bcc6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 39 Schoongezicht Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815647 28.255149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang