Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezich Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongezich Gastehuis bied oornagverblyf in die hartjie van Pretoria-Oos en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, sakereisigers of gaste wat 'n konferensie op die perseel moet bywoon.

Dié gastehuis bied verblyf in 33 kamers wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie, yskassie, tee- en koffieskinkbord, 'n TV met DStv en gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot die lowerryke, groen tuin en die gemeenskaplike eetarea waar ontbyt geniet kan word.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Hierdie gastehuis is geskik vir ontbyte, werksgroepe, seminare en bekendstellings vir tot 'n 100 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3a4f415c6d5cabf9170785388709613755813a084344043d21ff9876262bbc708768dcb5f88cd00093d787987edd1bcc6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 39 Schoongezicht Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815647 28.255149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang