Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezicht

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Altan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Awesome! Dit was mooi en skoon en veilig en Anso en Nico was baie gasvry. Ons het dit baie geniet en gaan beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2017

Awesome. Dankie Nico en Ansie. Dit was baie lekker. Julle het baie moeite gedoen met die kampterrein die badkamers en self die oulike wasbakkie in die "kombuis".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Beste plek om te gaan uitrus. Met ons 1ste dag van aankoms os ons gegroet deur Arrie, een van die werkers, hy was baie behulpsaam, bedagsaam en deeglik. Die eienaars het ons later die aand ontmoet, en ek dink nie ekt al ooit gawer mense ontmoet nie. Baie dankie vir die lekker ruskansie daar by julle! Ons waardeer al die uit-die-pad-uit moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2017

Wonderful campsite, better than the photographs on the web. An absolutely wonderful campsite, privately situated near a swimming area at the foot of a beautiful rocky mountain range. A well planned campsite, clean and in good order. Peaceful surroundings with an amazing display of the stars at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2017

Mooi omgewing en eienaars is baie behulpsaam! Ek, my man en broer het lekker by Schoongezicht gekamp. Dit is 'n mooi omgewing en baie rustig. Ek sal nie noodwendig weer tussen Kersfees en Nuwejaar gaan kamp nie - ons bure was baie raserig. Maar oor die algemeen was dit 'n goeie ervaring!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Baie lekker. Baie vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2016

Aaklig! My vrou was onstoke vir die res van die vakansie en ons is vroeg huis toe! Ons was hoogs ontevrede met Schoongesizight se hantering van ons verblyf. Ons het 6 maande voor die tyd bespreek en ons volledige bedrag betaal. Met ons aankoms was hul besig om 'n kampeerplek te bou vir ons (met skadunet en op gruis). Ver verwyder van die foto's op die webtuiste van groen gras. Verder was daar staanplekke oop op die gras met lekker koelte, maar ons het die idee gekry dat hul dit oophou vir vriende. Ons het dus daar gewag vanaf 13:00 tot 15:30 en toe gery. Ons het dus nie oorgeslaap nie. Dit was jammer dat ons eerste ervaring net die Cederberge so moes eindig (voordat dit nog begin het!) Ons sal ongelukkig nou in die toekoms huiwerig wees om weer by 'n plek daar te bespreek.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTVhZWZhLTNlZTEtNDUxMi05MGIwLTYyYjMyMzVmMjY5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Schoongezicht Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.817729975753 19.216844379825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang