Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoonspruit Falls

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Corné N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pristine tranquility. The cabin was peaceful and had everything we needed. The braai (boma) area is well placed overlooking the dam. There is a beautiful waterfall only a short walk from the cabin. Really enjoyed the quick breakaway. We did not have a chance to go fishing but will do so on the next trip. Our host was very friendly and accommodating. This is a true hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thank you for the wonderful review! Yes, it is a true hidden gem.

Celeste H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing, fresh air, friendly and helpful staff, awesome horse riding. Refreshing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
So pleased you enjoyed the horse riding. Do visit again soon.

Lucy R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful stay. We had the most wonderful few days at Schoonspruit Falls. Our son caught 3 beautiful trout on his fly fishing rod for the first time. We went on a great hike to the waterfall. The horse riding was a highlight for our son. Willem, the farm manager, was so accommodating and helpful. Nothing was too much for him. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thank you for the 5-star rating! We aim to always please and are thrilled you had a wonderful stay with us.

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The definition of tranquility! Beautiful setting, very quiet and peaceful. I plan to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Wow, thank you for the 5-star rating. Please return soon!

Annelise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, skoon en vriendelik. Ons as gesin het laat die aand by ons bestemming gekom. Ons beplande en gereelde tyd vir aankoms was 18h00, maar onvoorsiene dinge het gebeur en ons het eers 19h30 gearriveer. Ons is verwelkom met 'n vriendelike hart. Die plek is ongelooflik mooi en stil. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Ons verblyf was die moeite werd. Dankie, Schoonspruit Falls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Our staff strive to provide friendly, helpful service at all times!

Jock S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Werklike spesiale plek. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thanks for the 5-star rating!

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustigheid, natuur, afgesonder. Baie rustige plek, waterval, grot, perdry, foefie slide, dam, roeibote, asemrowende landskap. Die eienaar het ons uitgevat met perde! Die aanwysings was eenvoudig om by die plek uit te kom. Baie vriendelike ontvangs! was ons gids en het ons uitgevat na die waterval. Alles is mooi skoon en netjies. Sal definitief weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thank you for the wonderful review. Vusi took great pride in guiding you to the waterfall.

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Asemrowend mooi en lekker! Baie dankie. Vanaf aankoms tot vertrek was dit op die bol. Ons is voortydig via WhatsApp op hoogte gehou. Pin location was vooraf gestuur asook 'n roete kaart. Die huis was baie oulik en ingerig vir definitief meer as 2 mense. Die badkameruitsig is baie oulik. Heerlike warm en ongelooflik skoon en helder water (wat ons nie ken in Middelburg nie). En dan, die heerlike kaggel en meer as genoeg vuurmaakhout. Ons kon tot oudag lê en lees voor die kaggel. Ons gasheer het ons rustig rondgewys op die plaas. Toe kom ons by hierdie ongelooflike mooi waterval uit. Afgeklim tot heel onder in die kloof. Wat 'n belewenis. Hy ken sy omgewing en sy plante. Hy het ons heelwat gewys en geleer. Hy is rustig en het heerlik gesels. En om van die dam op die voorstoep nie eens te praat nie. Waar was dit lekker? By die akkommodasie. Ons sal graag weer hier wil kom bly. Dit was eintlik hartseer om Sondagmiddag te moes oppak en ry. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Wow, thank you Jan, for all the very kind words.

Lezani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Sielverkwikend, natuurskoon en 'n absolute moet vir natuurliefhebbers wat wil rus. Dit was een vir die boeke. Heine was so vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelooflik lekker gebly en die omgewing is absolute sielkos. Definitief 'n moet as mens net bietjie wil asem skep en rus. Baie om te doen as mens natuurlewe liefhet. Die waterval en perderit was die hoogtepunt vir ons. En om saans by 'n vuurtjie te sit met 'n wyntjie was sielverkwikkend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thank you for the wonderful words! We hope you will return with your whole family for a longer stay next time and stay in the Lodge.

Homith H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Serene and wonderful! Absolutely amazing stay! If you're looking for complete bliss, this is it! Perched on the edge of the large dam and completely alone, this is the ultimate in peace and quiet. You can't help but relax. The cottage is quaint and has everything you will need, and Heini, the Farm Manager, arranged everything from horse rides and hikes to firewood. Truly a magical spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ceri
Schoonspruit Falls
Thank you thank you for your wonderful review and please come back to stay soon! Guests like you are our very best!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ceri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R985
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaihoekpad, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc706fa87c51c81e3765d0a6536aaea950bedaac768f638dc2d89bf8bb059c5ccb01870f298f78b6c892dd4eba6bd878a80b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 Slaaihoek Road eNtokozweni (Machadodorp) 1170 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -25.761004909276 30.352757310867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang