Schoonspruit Falls
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ceri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corné N - Aug 2024
Algehele gradering
Pristine tranquility.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you for the wonderful review! Yes, it is a true hidden gem.
Celeste H - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing, fresh air, friendly and helpful staff, awesome horse riding.
Schoonspruit Falls se terugvoer
So pleased you enjoyed the horse riding. Do visit again soon.
Lucy R - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you for the 5-star rating! We aim to always please and are thrilled you had a wonderful stay with us.
Martin K - Mrt 2024
Algehele gradering
The definition of tranquility!
Schoonspruit Falls se terugvoer
Wow, thank you for the 5-star rating. Please return soon!
Annelise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelik.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Our staff strive to provide friendly, helpful service at all times!
Jock S - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Werklike spesiale plek.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thanks for the 5-star rating!
Francois B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid, natuur, afgesonder.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you for the wonderful review. Vusi took great pride in guiding you to the waterfall.
Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi en lekker! Baie dankie.
Lees meerSchoonspruit Falls se terugvoer
Wow, thank you Jan, for all the very kind words.
Lezani V - Apr 2024
Algehele gradering
Sielverkwikend, natuurskoon en 'n absolute moet vir natuurliefhebbers wat wil rus.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you for the wonderful words! We hope you will return with your whole family for a longer stay next time and stay in the Lodge.
Homith H - Nov 2023
Algehele gradering
Serene and wonderful!
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you thank you for your wonderful review and please come back to stay soon! Guests like you are our very best!
Elize G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig het lekker geslaap en uitgerus.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Schoonspruit Falls certainly lives up to its name we agree. Thank you!
Ivan H - Sep 2023
Algehele gradering
Top klas!
Schoonspruit Falls se terugvoer
Wow Ivan thank you for the top class review and 5 star rating we take pride in our hidden gem !
Ruberta V - Jun 2023
Algehele gradering
This place is ideal for peace and tranquility.
Schoonspruit Falls se terugvoer
So pleased you were able to rest and recharge. Thank you for the 5 star rating we take pride in our little piece of heaven!
Ruben V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Schoonspruit Falls se terugvoer
We can't wait to welcome you back together with your whole family.
Margaret L - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful experience in nature.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Hi Margaret, so pleased you love our hidden gem! Thank you for the 5star rating. look forward to hosting you again soon.
Arno M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en pragtig.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Ons is trots op wat ons doen en ons is so dankbaar julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Dankie vir die 5 ster gradering.
Adré O - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Baie dankie Adré! Kom gou weer terug.
Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Die regte plek om tot rus te kom.
Lees meerSchoonspruit Falls se terugvoer
Ons is bly om te hoor u het dit so baie geniet. Ons waardeer die terugvoering. Die grondpad word wel onderhou, maar die onlangse swaar reën het 'n invloed op die pad gehad en dit is intussen weer herstel. Ons by Schoonspruit is trots op ons stukkie paradys.
Anneline D - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Schoonspruit Falls se terugvoer
We go out of our way to accommodate all our guests' needs. Thank you!
Karien R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en het lekker ontspan. Kort net 'n spieël in die slaapkamer.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you for the feedback. We will certainly add a mirror to the bedroom. There is a large mirror in the bathroom. So pleased you had a relaxing time.
Janine W - Jan 2023
Algehele gradering
Loved it, quiet and serene, lovely surroundings.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Hi Janine, we look forward to you coming back to stay with us together with your whole family.
Heinrich K - Jul 2023
Algehele gradering
Stil en rustige aand met 'n warm vuur.
Willem J - Nov 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Schoonspruit Falls se terugvoer
So bly jy was gemaklik en het lekker in vrede gerus. Kom gou weer besoek, ons waardeer dit.
Bianca U - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning atmosphere and relaxing.
Schoonspruit Falls se terugvoer
thank you Bianca, we agree its a little piece of heaven !
Sahara G - Jun 2022
Algehele gradering
From hiking, to boating, to horse riding - you'll never get bored. We had a wonderful time and will definitely come back.
Lees meerSchoonspruit Falls se terugvoer
Thank you Sahara, we take great pride in Schoonspruit and we are thrilled you loved your stay. We look forward to having you back again soon.
Jen B - Mei 2022
Algehele gradering
Delightful little cottage with everything you need for a weekend getaway.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Thank you Jen, you were wonderful guests. Please stay longer next time so you have time to horse ride.
Martli D - Jul 2022
Algehele gradering
Salig, rustiek, kwaliteit tyd in die natuur.
Schoonspruit Falls se terugvoer
Baie dankie Martli, dit is vir ons `n groot voorreg om die rustigheid en natuurskoon van die hoeveld te kan deel!
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Dirkie K - Jun 2022
Algehele gradering
Snoesig, rustig.
Lees meerSchoonspruit Falls se terugvoer
Dankie vir die wonderlike kommentaar!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Slaaihoekpad, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang