Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schroderhuis Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gary J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Highly recommended. The support from the accommodation was remarkable. They went above and beyond to make our stay comfortable. Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina Wilhelmina V
1 nag
5.0
Feb 2024

5-ster gemak. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Schroderhuis Guest House
Baie dankie vir die resensie, Christa. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle gou weer te sien. Schroderhuis-groete, Chrisna

Nicolette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Skoon, ruim en goed ingerig. Ons het in die tweeslaapkamerwoonstel gebly met ons 2 seuns. Die plekkie was lekker ruim vir ons gesin en ons het lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Schroderhuis Guest House
Hi Nicolette, baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jul het dit geniet. Dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer en ons hoop om jul gou weer te sien Schroderhuis Groete Monique Bestuurder

Marlize L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2023

Gemaklik en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Die dekodeerder het net nie gewerk nie. Dit was nie vir ons 'n groot probleem nie, maar mag dalk vir iemand anders wees. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Daar is genoeg spasie om klein kindertjies besig te hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Schroderhuis Guest House
Baie dankie vir die resensie, Marlize. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle gou weer te sien. Schroderhuis-groete, Theresa

Allister M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Vinnige besigheidstrip. Goeie diens. Skoon kamers. Geen loadshedding, beste ooit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Schroderhuis Guest House
Baie dankie Chantelle,julle is enige tyd welkom was net n plesier om jul te kon akkommodeer Mooi daggie SCHRODERHUIS GROETE Monique Bestuurder

Reuben H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Puik. Alles was absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamal Z
1 nag
5.0
Jan 2022

Fantasties! Vriendelike ontvangs; baie netjies. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer bespreek vir volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khomotso M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Friendly staff. The place is beautiful and the owner is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerentia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Gasvry. Vriendelik ontvang, hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie netjies en skoon met alles wat jy mag benodig. Baie lekker gebly, naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNZmGPVlkLuOEU2Sgx7qbQwu3r9Dz5zIzJUu09cmsJ6VgBE3OU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 144 Schroder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442152494994 21.271870136261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang