Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schroderhuis Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Schroderhuis Guest House is bied verblyf in Upington wat en suite-kamers, sowel as selfsorg-opsies bied. Die verblyf gebruik sonkrag tydens beurtkrag.

Daar is verskillende eenhede om aan elke gas se behoeftes te voldoen, die eenhede word genoem 4-ster-kamers, 4-ster-selfsorgkamers, 4-ster-spysenieringswoonstel en 'n 4-ster-gesinskamer.

Daar is 9 4-ster kamers vir 2 gaste, elke eenheid het 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas en 'n mikrogolf in.

Die 4-ster Selfsorg Kamers bied verblyf aan 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het stortgeriewe, asook 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n oond.

Die 4-ster-gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste, elke kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas en 'n mikrogolf in.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, WiFi, DStv, 'n yskas, 'n mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gary J
Saam met vriende
5.0
Highly recommended. The support from the accommodation was remarkable. They went above and beyond to make our stay comfortable. Breakfa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Christina Wilhelmina V
5.0
5-ster gemak. Vriendelike personeel.
Feb 2024
Nicolette H
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, ruim en goed ingerig. Ons het in die tweeslaapkamerwoonstel gebly met ons 2 seuns. Die plekkie was lekker ruim vir ons gesin en ons het lekker ...
Sien meer
Feb 2023
Marlize L
Gesin met klein kinders
4.2
Gemaklik en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Die dekodeerder het net nie gewerk nie. Dit was nie vir ons 'n groot probleem nie, maar mag dalk vir...
Sien meer
Aug 2023
Allister M
Saam met lewensmaat
4.0
Vinnige besigheidstrip. Goeie diens. Skoon kamers. Geen loadshedding, beste ooit.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Schroderhuis Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNZmGPVlkLuOEU2Sgx7qbQwu3r9Dz5zIzJUu09cmsJ6VgBE3OU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 144 Schroder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442152494994 21.271870136261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang