Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Rory P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfect place. Wonderful accommodation. Will definitely use it as my base when I'm in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese naweek. Ons het baie lekker gebly, baie netjiese en mooi plekkie. Die buurt is ook lekker stil. Ons wil wel voorstel dat daar klein matjies voor die beddens gesit word, veral in die winter. Die teëls is nogal koud. Maar verder, was dit regtig heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Hello Elane, dankie. Ek gaan daar matjies sit.

Anne-marie N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Perfect stay in every way. Professional yet warm reception, could not fault a single detail of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Ja, alles soos ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek in mooi veilige buurt. Schuilplaats gaste huis het alle geriewe gehad wat ons benodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ongelooflike lekke plek. Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Dit was goed ingerig en ideaal vir twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Cosy, secure, comfortable. The host was very welcoming and accommodating for an early check-in and check-out times, which helped me to get to meetings on time. The room and en suite were clean and welcoming. I would stay at Schuilplaats Overnight again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny O
Kort verblyf
3.0
Mrt 2024

Good value for money. Good value for money, in a good location. Just to note, no shower soap available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend vir my en gaste doeleindes. Binne loop afstand van die woonhuis. Slegs vir oorvloei gaste as slaapplek gebruik. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek is lekker ruim, netjies en skoon. Die eienares is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang