Schulteheim Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reghardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Janine V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker en vriendelike mense.
Louise N - Jul 2024
Algehele gradering
Nog 'n heerlike stopover.
Wanda O - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die stadslewe.
Louise N - Jun 2024
Algehele gradering
Ruim gesinskamer met puik diens en honde word toegelaat!
Wilma B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in 'n hotel vol geskiedenis en loopafstand van dorpie.
Lees meerChristien T - Mei 2024
Algehele gradering
Clean, spacious accommodation, excellent breakfast.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Christien!
Word opreg waardeer, hoop om gou weer te sien!
Beste groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Roelf V - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag in die Karoo.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Roelf
Baie dankie vir die wonderlike resensie en die tyd wat julle geneem het om jul ervaring by Schulteheim Hotel te deel. Ons is uiters bly om te hoor dat julle verblyf by ons nie net 'n oornagstop was nie, maar 'n ervaring wat julle graag in die toekoms wil herhaal. Die veiligheid en gasvryheid wat julle by ons en in Uniondale ervaar het, lê ons na aan die hart, en ons is bly dit het 'n merkbare verskil aan jul reis gemaak. Ons streef daarna om 'n tuis weg van die huis te bied, en om te weet ons kon daardie ruimte vir julle wees, is vir ons 'n groot kompliment. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Schulteheim en sal seker maak dat julle volgende besoek selfs meer onvergeetlik is. Tot dan, veilige reise en mag julle nog baie aangename ontdekkings op jul pad vind. Met opregte dankbaarheid en beste wense, Reghardt en die Schulteheim Hotel-span
Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelijke hoast en personeel. Breakfast. Super.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie, Jos! Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees
Hoop jy kom kuier gou weer in SA !
Beste Groete
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Jacques M - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Hi Jacques!
Many thanks for your review, your recommendation has been noted.
Warmest Regards
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Renaldo G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Renaldo. Sien jou gou weer!
Alan G - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable but probably needs attention to some of the decor, linen, etc.
Christelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Christelle! Sien gou weer.
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Joseph John K - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Daniel M - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money but in need of TLC.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you for your feedback, Daniel Maloney! We're thrilled to hear that you enjoyed our service and breakfast. Your comments about the room and facilities are noted, and we appreciate your honesty. We're constantly striving to improve our guests' experience, and your feedback will help us prioritise areas for improvement. We hope to welcome you back soon and provide you with an even more enjoyable stay.
Liezl T - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste plek.
Denver H - Jul 2023
Algehele gradering
Unique experience living in a hotel converted from an old school hostel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dear Denver,
Thank you so much for the kind words! Looking forward to being of service in the near future.
Warmest regards,
Reghardt
General Manager
Schulteheim Hotel
Jacoline V - Mei 2023
Algehele gradering
Eerste stop in Uniondale, definitief nie die laaste.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Beste Jacoline,
Ag vreeslik dankie! Ons waardeer opreg, hoop julle kom jag weer gou
Beste groetnis,
Reghardt Pretorius
GM
Schulteheim Hotel
Claudie T - Mei 2023
Algehele gradering
Unieke, heerlike verblyf!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Claudie! Jy maak 'n mens se hart bly!
Sien binnekort weer
Marius K - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik diens van Reghart.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Marius! Neem kennis van die ontbyt. Sien gou weer. Reghardt Pretorius, GM, Schulteheim Hotel.
Isak (sakkie) V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en is 'n plesier om al die oudhede te sien.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Isak! Julle kamer staan reg as julle weer deur Uniondale kom. Groetnis, Reghardt Pretorius, GM, Schulteheim Hotel.
Eugene G - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring gewees!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties Eugene! Sien gou weer!
Groetnis
GM
Schulteheim Hotel
Marlene L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Interessante hotel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie, Kotie!
Sien gou weer!
Groetnis,
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Christoffel Petrus D - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Angie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie, Angie! Julle is altyd welkom!
Groetnis,
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Anri P - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike oorslaap-plek op pad Kaap toe.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties. So baie dankie Anri. Beste Groete, Schulteheim Hotel.
Danie W - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam, gasvry en vriendelik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Danie
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Adriaan B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Lizette M - Aug 2022
Algehele gradering
Exceptional service and a beautiful venue.
Hanna V - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Debbie B - Jul 2022
Algehele gradering
Juweel in Uniondale.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Debbie, julle was groot pret.
Alles van die beste.
Reghardt
Schulteheim Hotel
Bernhard K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties, dankie Bernhard.
Reghardt
Schulteheim Hotel
Chris V - Jul 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Dear Katherine,
Thank you so much for the kind words.
Yes, the generator makes a huge difference now.
Glad we could make your stay memorable.
Warmest Regards,
Reghardt
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Very clean, spacious and safe.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Andre.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Bertie H - Mei 2022
Algehele gradering
A gem in the Karoo.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Bertie, sien gou weer.
Beste groete
Reghardt
Mariane V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties. Regardt is n uitmuntende gasheer.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie Mariane!
Kannie wag om julle weer te sien in toekoms :)
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, baie vriendelike gasheer, heerlike ontbyt.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Leon.
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Estelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, baie dankie! Vriendelike diens en alles is mooi en netjies.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties, ek is bly julle het dit soos ons geniet.
Mooi bly.
Reghardt
Schulteheim Hotel
Faan M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie warm, welkom en tuis laat voel. Bestuurder is baie behulpsaam met alles.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie ou Faan. Sien gou weer.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Lynette C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Lynette!
Sien binnekort weer
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike oornagverblyf.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Berna!
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Louisa M - Jan 2022
Algehele gradering
Ou wêreldse bekoring.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Louisa! Julle was pret.
Sonya Z - Des 2022
Algehele gradering
Expensive.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Hi Sonja,
Thank you so much for the kind words!
Warmest Regards
Reghardt
General Manager
Schulteheim Hotel
Jan R - Des 2021
Algehele gradering
Solid value and old world charm.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you, Jan!
Marina V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo-gasvryheid van begin tot einde.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Waardeer opreg, dankie Marina.
Reghardt
Schulteheim Hotel
Jan J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, netjies vir ons kort kuier
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Jan! Sien sommer gou weer.
Beste Groete,
Reghardt
Lizette J - Des 2021
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie, baie dankie Lizette.
Vriendelike Schulteheim Groete
Reghardt
Barry E - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Barry,
Wonderlik, bly julle het dit geniet soos ons julle geniet het.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Mari S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik geslaap! Geriewe is goed.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik, dankie Mari.
Beste Groete,
Schulteheim Hotel
Barry P - Okt 2021
Algehele gradering
Comfy rooms with very attentive staff.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Many thanks Barry.
Glad you enjoyed it.
Warm Regards
Regi
Schulteheim Hotel Uniondale
Dawid K - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige hotel met baie professionele diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Dawid!
Beste groete,
Reghardt,
Schulteheim Hotel.
Suzette V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie nice
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Suzette! Bly jy kon darem die spook sien.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Dp S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie DP!
Sien julle weer in 2022!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige hotel met outydse sjarme.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Johan!
Willie C - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik gekuier ten spyte van begrafnis bywoning.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie, Willie, was lekker om julle by ons te kon akkommodeer.
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Gerard R - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, bestuurder ken sy werk!
Schulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie vir jou mooi woorde... maak alles die moeite werd!
Alles van die beste,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Anné D - Apr 2021
Algehele gradering
Priceless!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Anna, ons waardeer opreg.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Marietjie V - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik, dankie Marietjie.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Glen M - Sep 2021
Algehele gradering
We had a pleasant overnight stay at the hotel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Many thanks, Glen.
Warmest Regards,
Reghardt Pretorius
GM
Horst B - Aug 2021
Algehele gradering
Love it! Love it! Love it!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you, Sir!
Warm regards,
Reghardt.
Schulteheim Hotel.
Annalie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike gasheer.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wonderlik dankie Annalie!
Francois L - Des 2021
Algehele gradering
Uiters lekker.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Francois het lekker gesels!
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Dotjie C - Nov 2021
Algehele gradering
Die diens was eersteklas. Baie vriendelik! Lekker gebly, sal weer daar slaap.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie ou Dotjie, grootste plesier.
Reghardt
Schulteheim Hotel
Theunis B - Okt 2021
Algehele gradering
Ek is vriendelik ontvang en Reghardt se gasvryheid en hulp was sonder grense.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Theunis sien gou weer.
Beste Groete
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel
Matthys G - Jul 2021
Algehele gradering
Die jong bestuurder van die Schulteheim Hotel, Regard, het ons besoek byna soos kuier by familie laat voel!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie, Thys!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Nic T - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvry, veilig, pragtige plek.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Oom Nic. Was vir ons ook 'n groot eer om julle by ons te hê.
Beste Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Madeleine S - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome. Rustig.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Madeleine.
Sien sommer gou weer!
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Hannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike platteland.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Vreeslik dankie Hannes.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasheer.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie André, dit word opreg waardeer.
Beste Groete
Schulteheim Hotel
Roland D - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful and comfortable place, and friendly/helpful owner/manager.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thanks so much Roland, like always it a great pleasure hosting you!
Warm Regards
Reghardt
Schulteheim Hotel
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Johannes B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was lekker om daar aan te kom en so gul ontvang te word na 'n lang reis.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Fantasties, Johan, bly julle het dit geniet !
Beste Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Yvette S - Des 2019
Algehele gradering
Huislik, gasheer puik, onmiddellik tuis laat voel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Yvette!,
Sien julle gou weer
Groete
Schulteheim Hotel
Anna-marie V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Uitstekende diens.
Esna T - Jun 2019
Algehele gradering
Een van die hoogtepunte op ons toer.
Susan S - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Susan 😄
Groete,
Regi
Elaine E - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n lieflike oornagverblyf.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie vir julle Elaine, alles van die beste.
Groete.
Reghardt :)
Shaynanne S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties en baie vriendelik!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Johan!
Madia A - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike plekkie in die Karoo!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Sharon J - Mei 2019
Algehele gradering
A great place to stay!
Maliska S - Apr 2019
Algehele gradering
Hartlik verwelkom en rustige verblyf.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Maliska!
Sd V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Izak Petrus O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Loutjie !
Nicholi S - Jun 2019
Algehele gradering
Ons was slegs een nag daar, maar was baie tevrede.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie, Nicholi! Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Sien julle by die volgende troue!
Groete,
Reghardt
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Ezelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike ruim kamers met alles wat jy nodig het en plattelandse gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
So baie dankie Ezelle julle is fantastiese gaste! Lekker om julle elke jaar te sien 😊
Beste groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel Uniondale
Garth H - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Ai baie dankie Garth was so lekker om julle by ons te kon hê.
Julle is wonderlike gaste.
Groete,
Reghardt
Louisa P - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Definitief sien ons jou weer Elzabe, en die oulike honde-kinders .
Beste groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Deon V - Mei 2018
Algehele gradering
Die kamers is baie ruim en gerieflik, Reghardt die bestuurder/eienaar het ons op sy hande gedra.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Ongelooflik baie dankie Deon, dit beteken vir ons baie!
Tot ons mekaar weer sien!
Groetnis,
Reghardt - Schulteheim Hotel
Rina N - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Rina, baie dankie. Julle was goed.
Groetnis
Schulteheim
Theo T - Apr 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike akkommodasie met gasvrye personeel en 'n betrokke bestuur.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Duisend dankies, Theo.
Groetnis
Schulteheim
Zelda G - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Zelda. Geniet Duitsland.
Groetnis
Reinette H - Apr 2018
Algehele gradering
'n Ontspannende verblyf in 'n statige hotel met 'n sjarmante, hulpvaardige gasheer.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Beste Reinette,
Ongelooflik dankie vir die mooi woorde.
Sien julle definitief weer.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Pietersen J - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Piet H - Mrt 2018
Algehele gradering
Nooit gedink daar sal so 'n pragtige plek in klein dorpie wees nie!
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Het baie tuisgevoel!
Yolande B - Sep 2018
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Duisend dankies, Yolande!
Schulteheim Groete
Minke V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en gasvry.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Minke.
Anmar P - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam, warm atmosfeer, aandag aan klein dingetjies wat die deurslag gee.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Wow dankie Anmar,
Beste Groete,
Reghardt
Manie E - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantastiese verblyf. Gasheer Reghardt doen baie moeite om jou welkom te laat voel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jou.
Groetnis
Reghardt
Guillaume D - Apr 2018
Algehele gradering
Dis hier waar mense die ekstra myl loop om hul gaste gelukkig te maak.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dit is fantasties. Mag ons mekaar gou weer sien.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Riana B - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Sjoe! Baie dankie.
Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel
Lambert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Eg plattelands, met die mees gasvrye mense wat nog hul medemens vertrou.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie hiervoor Bertie.
Plattelandse Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel
Andries V - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, pragtig outyds en veilig.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Andries.
Deborah B - Apr 2018
Algehele gradering
Delightful, friendly and inviting!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you Deborah.
Warm regards,
Reghardt
Japie K - Mei 2018
Algehele gradering
Goed.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Japie
Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Schulteheim Groetnis
Wilmari H - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent service.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you so much for these kind words, we are speechless!
Warm Regards
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel Uniondale
Linda C - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Linda.
Gustav V - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik
Lezette S - Sep 2017
Algehele gradering
Schultenheim Hotel is puik!
Hester G - Aug 2017
Algehele gradering
Oortref ons verwagtinge in elke opsig.
Lees meerGarth H - Jul 2017
Algehele gradering
Bekostigbare, goeie waarde vir geld verblyf in Uniondale.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Garth,
Baie Dankie.
Groete
Reghardt
Annelene T - Apr 2017
Algehele gradering
Hoogs aangename ondervinding met puik diens.
Francois K - Apr 2017
Algehele gradering
Belewenis!
Hendrik H - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename ervaring gewees.
Hermanus E - Feb 2017
Algehele gradering
We had a delightful stay.
Cornel B - Des 2017
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme op sy beste!
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Cornel! Sien julle weer binnekort.
Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel
Shaun G - Sep 2017
Algehele gradering
Klein dorpie gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Shaun.
Wihan B - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Ervaring waarvan ek graag vertel.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie, baie dankie. Julle was absoluut fantastiese gaste.
Groete
Reghardt
Vanessa S - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Dankie Vanessa.
Ezelle M - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Pierre M - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely accommodation, so spacious! Awesome hospitality. Regardt is a star.
Cassie L - Apr 2017
Algehele gradering
Uniek en baie lekker.
Fili V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier dankie.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Awesome Fili.
Marie C - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende kamer, vriendelike mense end goeie ontbyt.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Marie!
Db V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en 'n belewenis om in die 'ou koshuis' te kon oornag.
Lees meerJurie S - Des 2017
Algehele gradering
Uitsonderlike akkommodasie en persoonlike diens.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Baie dankie Jurie.
Ignatius S - Okt 2017
Algehele gradering
A revelation - we always travel past Uniondale and never knew there was such a nice B&B hotel.
Lees meerFelicity J - Des 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik, met vriendelike en gasvrye diens.
Eric G - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflike hotel, lieflike atmosfeer en vriendelike gasheer.
Ciska B - Jan 2016
Algehele gradering
'n Tyd in die verlede met baie vrede en liefde.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Ciska
Baie dankie ons waardeur opreg.Met gaste soos julle gee dit mens moed om elke dag voluit te leef.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Louma L - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het die verblyf in die hotel baie geniet.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Beste Louma,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle in ons dorpie te hê, mag ons mekaar in die toekoms weer sien.
Groetnis,
Schulteheim Hotel
Steven C - Des 2015
Algehele gradering
Great!
Roland D - Sep 2015
Algehele gradering
Great room, friendly staff, good food.
Schulteheim Hotel se terugvoer
Thank you very much Roland, it was a pleasure accommodating you , we hope to see you again in the near future!
Kind Regards
Reghardt
Schulteheim Hotel
Sandy M - Nov 2015
Algehele gradering
The staff were fantastic and the food was just great.
Hercules N - Des 2015
Algehele gradering
Rustige en gemaklike oorbly met puik diens.
Lize D - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het slegs daar gestort en geslaap.
Lees meerSchulteheim Hotel se terugvoer
Beste Lize
Ek vra groot omverskoning vir die ongerief; ek kan u verseker dat dit nie die diens en kwaliteit is waarvoor Schulteheim bekend is nie. Ek hoop ons kan u graag weer in die toekoms akkommodeer binne die hotel.
Beste groete
Reghardt Pretorius
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang