Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schulteheim Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker en vriendelike mense. Die gasheer was baie gasvry en die hotel was skoon. Het heerlik geslaap. Ons voertuig was veilig. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Nog 'n heerlike stopover. Ons het weer hier gebly en sal beslis ook in die toekoms omdat ons vriendelik ontvang word, warm beddens kry, en ons hond ook toegelaat word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker wegbreek van die stadslewe. Schulteheim Hotel is 'n mooi hotel met 'n pragtige tuin vol roosbome. Die antieke meubels en skilderye gee jou 'n gevoel om in 'n ander era te bly. Alles was mooi skoon en ons was vriendelik ontvang deur. Heerlike plaasontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ruim gesinskamer met puik diens en honde word toegelaat! Ons het 'n rustige aand by Schulteheim Hotel gehad. Reghardt is 'n regte aanwins vir die hotel - ons is vriendelik ontvang met warmlakens wat reeds aangeskakel was sodat ons nie koud kry nie, en bespreking gemaak by die plaaslike restaurant vir aandete. Die bonus was dat ons hondjie ook welkom was! Ons sal beslis weer hier oorbly. Dit is ook uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige kuier in 'n hotel vol geskiedenis en loopafstand van dorpie. Vanaf ons aankoms het die gasvryheid van die personeel ons beïndruk. Niks was te veel moeite nie, selfs vir ons 'n Toek-Toek rit saam met Dirkie Coetzee gereël asook 'n tafel vir aandete bespreek by The Hungry Ghost, waar ons heerlik geëet het. In die sonnige ruim kamer was alles wat nodig is en ons het ook heerlik gestort. Baie rustige hotelomgewing. In die baie mooi rustige eetkamer het ons 'n heerlike ontbyt die volgende oggend gehad. Ons beveel die verblyf by Schulteheim Hotel aan vir enige besoeker in Uniondale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Clean, spacious accommodation, excellent breakfast. Clean, spacious, WiFi good, excellent breakfast. Owner and staff friendly and helpful. The roses in the room added a special touch, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reghardt
Schulteheim Hotel
Vreeslik dankie Christien! Word opreg waardeer, hoop om gou weer te sien! Beste groete, Reghardt Schulteheim Hotel

Roelf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag in die Karoo. Ons het by Schulteheim oorgeslaap op pad na 'n ander bestemming. Toe ons die volgende oggend vertrek het, het ons voorgenome om in die toekoms Schulteheim ook as 'n bestemming te beskou, en nie net 'n oorslaap-opsie nie. Ons het heerlik gebly, die ontbyt geniet, was verbaas oor die veiligheid beide by die hotel en in Uniondale (ons kon selfs na donker deur die dorp loop, iets wat nie meer moontlik is waar ons woon nie), en het die gasvryheid baie geniet. Hy vertel interessante stories, is 'n baie aangename individu, en is beskikbaar met hulp en advies (sonder om ons privaatheid te ondermyn). In baie opsigte was hy vir ons die "ideale gasheer" wat grootliks bygedra het tot ons aangename verblyf by die hotel. Baie dankie, en sterkte met jou besigheid! Ons kom kuier binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reghardt
Schulteheim Hotel
Roelf Baie dankie vir die wonderlike resensie en die tyd wat julle geneem het om jul ervaring by Schulteheim Hotel te deel. Ons is uiters bly om te hoor dat julle verblyf by ons nie net 'n oornagstop was nie, maar 'n ervaring wat julle graag in die toekoms wil herhaal. Die veiligheid en gasvryheid wat julle by ons en in Uniondale ervaar het, lê ons na aan die hart, en ons is bly dit het 'n merkbare verskil aan jul reis gemaak. Ons streef daarna om 'n tuis weg van die huis te bied, en om te weet ons kon daardie ruimte vir julle wees, is vir ons 'n groot kompliment. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Schulteheim en sal seker maak dat julle volgende besoek selfs meer onvergeetlik is. Tot dan, veilige reise en mag julle nog baie aangename ontdekkings op jul pad vind. Met opregte dankbaarheid en beste wense, Reghardt en die Schulteheim Hotel-span

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelijke hoast en personeel. Breakfast. Super. Ons het baie lekker gebly. Super netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reghardt
Schulteheim Hotel
Vreeslik dankie, Jos! Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees Hoop jy kom kuier gou weer in SA ! Beste Groete Reghardt GM Schulteheim Hotel

Jacques M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Comfortable. It would be fantastic if a limited bar service was available on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reghardt
Schulteheim Hotel
Hi Jacques! Many thanks for your review, your recommendation has been noted. Warmest Regards Reghardt GM Schulteheim Hotel

Renaldo G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Baie goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt. Baie lekker gebly en baie ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reghardt
Schulteheim Hotel
Baie dankie, Renaldo. Sien jou gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reghardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c207076f2f2cfe09fdc4a9bc75a49953c462837c3867a8e44f4d5f32dab5fbc132c6b7a2813c8a84167d215b9091271026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 2 Taylor Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.657046719822 23.127363324166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang