Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Schweizer Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Jabu M
1 nag
5.0
Jun 2023

Very warm hospitality. Amanda ensured that my stay was memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Rustig en privaat. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Heerlike warm water. Kragonderbrekings geen probleem nie weens sonkrag. Lieflike dubbelbed en kwaliteitlinne. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

For the money we paid I can't complain, but it was the bare necessities. We only needed a place to sleep so for me it was fine. It was fine for what we needed. Amanda was amazing. She phoned me after we left to inform me that I left my Kindle behind. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jul 2022

Dit het in my basiese behoeftes voorsien. Ek dink die finansiële knou wat die Covid-regulasies op die gastehuisbedryf gehad het is hier sigbaar. Die beddegoed is gedaan en moet op 'n stadium vervang word. Die beskikbaarheid van WiFi en toegeruste selfsorgkombuis is 'n bate.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alwin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Kuier was kort, maar huislik. Die kamer was netjies en huislik. Ontvangs was baie vriendelik en warm.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Breyten S
Kort verblyf
3.8
Nov 2021

Lekker, lekkerder, lekkerste! Die beste wat ek al ooit teëgekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Philip F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Netjiese verblyf en waarde vir geld. Veilige en netjiese verblyf in 'n goeie ligging met waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Sep 2018

Gastehuis net goed vir 'n oornag op pad iewers heen. Warmwaterswembad se pomp glo al geruime tyd stukkend. Boukonstruksie op perseel, maar nogtans die duurste oornag van ons twee weke toer na die Kalahari.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Schweizer Guesthouse
Goeiedag, Dankie vir jou resensie. Die swembad se pomp is herstel, dit is 'n son verhitte swembad en word so op die webtuiste geadverteer, die inligting is beskikbaar wanneer gaste navraag doen en bespreek. Die perseël het bou rommel gehad, ons is besig met opknappingswerk en om 'n muur op te sit om vir gaste meer privaatheid te bied

Anneline L
1 nag Besigheidsreis
1.2
Mei 2018

Onaangenaam en sal dit vir niemand aanbeveel nie. Ongeskikte personeel, 1 kombers op elke bed (dis winter), klipharde springbeddens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Amanda
Schweizer Guesthouse
Dankie vir die terugvoering. Ek vra omverskoning dat die duvet, kombers en lugversorging nie genoegsaam was nie. Ek dink u is 'n aangename mens. Sal verbeter op u versoek.

Sumari B
1 nag
4.6
Nov 2017

Vrede en rustig. Kamer was netjies en baie nice gemeubileer. Was lekker rustig en koel binne. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Schweizer Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering, u was die wonderlikste gas om te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Faustmannstraat 3, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc487a443998a4b90b98f7a76d4d9d061bdcda213f632e47e671ec95223aa399c07b2668f4ad356f3e97c5661210efa700a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 3 Faustmann Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -27.184426 25.328314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456