Schweizer Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Faustmannstraat 3, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schweizer Guesthouse is in die hartjie van Schweizer-Reneke in die Noordwes-provinsie geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede en een luukse dubbelkamer aangebied. Elke eenheid het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe. Schweizer Guesthouse bied veilige parkeerplek en elektriese heinings en geslotekringtelevisie vir ekstra sekuriteit.
Schweizer Guesthouse is stapafstand vanaf die Schweizer-Reneke-distrikshospitaal geleë en is net 'n minuut se ry vanaf die stad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Faustmannstraat 3, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Gaste dink Schweizer Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Faustmannstraat 3, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes