Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scott's Manor Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Scott's Manor Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Will H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will H

Lekker rustig en vinnig gewees.

Baie lekker naby winkels en sal weer daar gaan bly. Netjies skoon en dit geniet.

Dirk D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk D

SM is vir my "over-priced", vir net oorslaap is >R1 /nag baie hoog.

Lekke is relatief. Dis my eerste oorslaap in Lichtenburg vir 'n lang tyd, so ek kan nie vergelyking maak met ander plekke se lekke nie. Per se, goeie matras en goed geslaap dankie. Voorstelle: Die water in die stort/ wasbak/ badkamer vat baie lank om warm te word, dus baie water word vermors. Die yskas was dalk afgestel, maar beslis nie koud genoeg gewees nie.

Niel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Alles was netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Veilig. Pragtige gastehuis.

Gerrit P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Het dit baie geniet.

Vriendelike mense, waarde vir geld.

Mariska B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska B

Gerieflik.

Was als baie mooi en netjies het net gedink vir 'n 4-ster-plek daar darem 'n air conditioner sou wees en WiFi.

Rolene L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene L

Baie netjies en veilig.

Luuks, mooi en vriendelike diens.

Pieter B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Puik en waarde vir geld!

Oornag daar - skoon, veilig en beste is: hondjies is welkom. Heerlike ontbyt gehad.

Danie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Heerlike, verwelkomende ervaring.

Alles was so mooi skoon, goeie kwaliteit bed, beddegoed ens. Kombuis mooi ingerig. Jammer ons kon nie langer bly nie en die sjerrie was "verwelkomingskersie op die koek"!

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Koos M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos M

Netjiese verblyf in stil woonbuurt, maar ander gastehuise bied dieselfde vir heelwat minder geld.

Dis 'n netjiese en skoon gastehuis in 'n stil woonbuurt, en dit was die enigste een wat oop was net voor Kersfees. Ons is egter gewoond aan gastehuise wat dieselfde standaard handhaaf vir R 1000 per nag minder. Laat staan nog die R 100 ekstra vir lugversorging.

Sunel A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel A

Ongelooflik netjies en huislik.

Ek kan hierdie gastehuis definitief aanbeveel. Hulle gasvryheid is van hoogstaande gehalte. Ons kon nie ontbyt eet en hulle het vir ons die heerlikste kospakkies gepak. Hierdie is 'n moet vir enige gas wat wil oorbly. Absoluut elke sent werd.

Scott's Manor Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, ons is so bly dat julle 'n heerlike tyd by ons gastehuis gehad het. Ons hoop dat julle gou weer sal terugkeer na Lichtenburg vir n wegbreek naweek. Mag julle 'n geseënde dag hê verder.

Baie Groete,
Bitty en Personeel

Scott's Manor Guesthouse
Ingrid D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Pragtige gastehuis met wonderlike diens en etes.

Die gastehuis en tuin is pragtig. Ruim kamers wat baie goed toegerus is. Aandete en ontbyt was heerlik. Personeel is baie behulpsaam en professioneel. Komende van Gauteng is veiligheid vir ons prioriteit en die gastehuis voldoen uitstekend daaraan. Sal beslis weer daar wil oorbly en sal dit met graagte aanbeveel.

Scott's Manor Guesthouse se terugvoer

Mev De Beer, Ons is so bly julle het julle tyd by ons Gastehuis geniet, en hoop jy sal gou weer hier kom draai!

Groete,
Bitty & Personeel

Scott's Manor Guesthouse
Willie S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

The accomodation was spacious, classy, clean and comfortable. The setting is tranquil and pretty - I would go back any day.

Although more expensive than most other accommodation options available in Lichtenburg (R1,280 per night for a single person), the suites are truly beautiful, clean and elegantly decorated and generously proportioned. As a single traveler, I felt completely safe and secure parking is available for vehicles. However, on arrival I was (incorrectly) informed that my booking/rate did not include breakfast, but that it was available at a further cost of R135. I received a note early the following morning confirming the error, but by then it was too late as I had made arrangements to check-out extra early as I wasn't staying and paying an additional fee for breakfast. Would I stay at Scott's Manor again? Absolutely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was ruim, deftig, skoon en gemaklik. Die omgewing is rustig en mooi - sal enige dag weer gaan.

Alhoewel die verblyf duurder is as die ander opsies in Lichtenburg (R1 280 per aand per persoon), is die suites regtig mooi, skoon en deftig ingerig en baie ruim. As 'n enkel reisiger het ek heeltemal veilig gevoel en daar is veilige parkeerplek vir motors beskikbaar. Ek was egter (verkeerd) ingelig dat my bespreking nie ontbyt ingesluit het nie, maar dat dit wel beskikbaar was teen 'n ekstra R135. Ek het die nota wat die fout bevestig het vroeg die volgende oggend ontvang, maar teen daardie tyd was dit te laat, want ek het reeds reëlings getref om vroeg uit te klok want ek wou nie 'n ekstra bedrag vir ontbyt betaal nie. Sal ek weer by Scott's Manor bly? Absoluut!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Scott's Manor Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review.

We do apologise for the inconvenience with the breakfast, if noted earlier we would have arranged a delicious breakfast on the go for you. We will definitely make arrangement for the ladies on duty to be more aware of all meals, so that this error does not occur again.

Thank you so much for choosing to stay with us and we do hope to see you again soon!

Have a Wonderful day today!

Kind regards,
Bitty & Staff

Scott's Manor Guesthouse
Chris V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V

Tevrede.

Enigste probleem met ons kamer was dat jy R1600 per nag betaal en daar's nie lugversorging in die kamer nie, net 'n industriële waaier wat jou van die bed afwaai.

Scott's Manor Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir jou Terugvoer.

Die self-sorg kamer by ons Executive Apartments wat Mnr in geslaap het is 'n "Eco-Friendly" Gebou, dit is die rede hoekom ons nie lugversorging in ons vertrekke ingesit het nie, en eerder 'n waaier in gesit het wat help om Krag te spaar. Ons het wel kamers by ons hoof gebou wat lugversorging in het wat beskikbaar is vir gaste wat lugversorging in hulle kamers wil hê. Ons waardeer jou terug voer, en hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Bitty en Personeel

Scott's Manor Guesthouse
Delpire Ody B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delpire Ody B

Gelogeerd als tussenverblijf tussen Gariep dam en Madikwe

Het was een zeer aangename ervaring. Een zeer mooi decor , een uiterst aangename gastvrouw, een zeer goede keuken , uiterst bekwaam en gedienstig personeel en een sfeervolle aangename kamer met alle luxe. Wat wil men meer?

Scott's Manor Guesthouse se terugvoer

Thank you so much! It was a pleasure having you at our Guest House and hope to see you again in South Africa.
Travel Safety

Regards,
Bitty

Scott's Manor Guesthouse
Johnny W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny W

Baie lekker, netjies en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 21, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b1c4923a733dbb01a0d5c4e45fcbf69e5112802d452cb41c6b1e6c3fad4d65ca176fb0f68bbbe0154dc811ab5536ff43ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 21 Breë Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.141752624862 26.162567138672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang