Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scott's Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 21, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Scott's Manor Guesthouse is geleë in die bekoorlike Lichtenburg. Dié boetiekhote, trou- en konferensiesentrum spog met 'n Georgiese gevoel met houtpanele en hoë plafonne, perfek vir 'n wegbreeknaweek, 'n oornagplek, spesiale geleenthede en troues.

Die 33 en suite-, luukse- en superieure kamers spog met tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi. Vir ons sakereisigers is daar WiFi en werkstasies in al die kamers. Daar is ook 'n reeks selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies.

Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir ekstra gemoedsrus. Na 'n besige dag kan gaste heerlik deur die lieflike tuine wandel, of gaan afkoel in ons swembad. Ontspan in ons sitkamers voordat jy die eetkamer besoek vir 'n heerlike maaltyd.

Scott's Manor bied 'n unieke geleentheid vir 'n konferensie-ervaring. Afhangende van die uitleg kan ons konferensiekamer tot 150 afgevaardigdes akkommodeer. Konferensiegeriewe sluit WiFi, oorhoofse projektor en skerm, klankstelsel, witborde, lessenaars, reghoektafels, konferensiestoele en skryfbehoeftes.

Die gastehuis is slegs 2 minute se ry vanaf die dorpskern.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Scott's Manor Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Breestraat 21, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Scott's Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 21, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b1c4923a733dbb01a0d5c4e45fcbf69e5112802d452cb41c6b1e6c3fad4d65ca176fb0f68bbbe0154dc811ab5536ff43ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 21 Breë Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.141752624862 26.162567138672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang