Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scottburgh Coral Apartment

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Dirk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasies. Fantasies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderful. It was wonderful. Lovely space for a family. We truly enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Absoluut heerlik. Baie oulike woonstel. Net dalk - die bed in die kamer is regtig gedaan. Die toilet lek, as julle daarna kan loer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Great little place with good WiFi, awesome location for an amazing holiday. It is a wonderful little apartment. Provided all amenities. Great location to beach, shopping and other attractions in the area. Sleeper couches were amazingly comfy. Only suggestion is perhaps to move the bookshelf and put a little table for eating or a desk for a laptop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lelanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie naby aan die strand. Baie netjies, nuut oorgedoen. Die bed is net vreeslik ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nick B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Puik! Brilliant. Value for money. Beslis een van ons nuwe verblyfplekke. Sal weer in die toekoms graag daar wil oorbly. Die braai roosters kan net meer gereeld skoongemaak word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petronella G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vreeslik geniet. Akkommodasie netjies. Veilige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike, rustige plekkie naby alles. Lekker vakansie wegbreek saam met gesin naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Baie lekker vakansie. Lekker vakansie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Rustige, veilige plek. Permanente inwoners baie vriendelik. Soos enige ander plek was die apies ook daar. Beveel dit graag aan. Baie skoon. Was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R630
R630 R504
per nag (plek vir 4)
Vanaf R630
R630 R504
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0373cf7616082091cc58ee287838ed6538cb221f84738f0cf6f7e41b1d079d7551559ebf3935c6045b31053bee8ad91348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R504 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Corner of Scott and Cordiner Street Coral Sands 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.282116393931 30.756585001946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang