Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scottburgh Coral Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R630 R504 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Scottburgh Coral Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Die kompleks is ideaal geleë net 550 m van die hoofstrand en restaurante in die omgewing af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Die Scottburgh-strand het 2 waterglybane, restaurante met uitsigte oor die see, 'n grasperk-area en daar is ook 2 getypoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Dirk S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Fantasies. Baie dankie.
Jul 2024
Lauren H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. It was wonderful. Lovely space for a family. We truly enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Bernadette K
Saam met vriende
5.0
Absoluut heerlik. Baie oulike woonstel. Net dalk - die bed in die kamer is regtig gedaan. Die toilet lek, as julle daarna kan loer.
Okt 2023
Petronella G
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik geniet. Akkommodasie netjies. Veilige strand.
Sep 2023
Gezina H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige plekkie naby alles. Lekker vakansie wegbreek saam met gesin naby aan die strand.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scottburgh Coral Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
R630 R504
per nag (plek vir 4)
Vanaf R630
R630 R504
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0373cf7616082091cc58ee287838ed6538cb221f84738f0cf6f7e41b1d079d7551559ebf3935c6045b31053bee8ad91348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R504 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Corner of Scott and Cordiner Street Coral Sands 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.282116393931 30.756585001946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang