Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scottburgh House on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bruce C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Enjoyed the lock up and go nature of the property, secure and close to the beach. We found the location and facilities more than adequate for our needs, very close to decent restaurants. I will recommend for a group of friends, bearing in mind 2 en suite rooms for privacy for 4. The rest share open accommodation downstairs, great for kids and Ouma.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Nie die beste verblyf nie. 1. Nie 'n huis nie - eerder 'n dubbel duplex woonstel! "House" is misleidend! 2. Kort baie onderhoud: krane draai in die rondte, kort gloeilampe, deure maak baie moeilik oop en toe. Krag trip heeltyd - baie ongerieflik! 3. Onderste 2 'beddens' oud en baie ongemaklik - nie dubbel en geskik vir 4 volwassenes soos geadverteer nie. Kaste vol, deurmekaar en vrot van vog (damp). 4. Woonstel vuil! Daar word glad nie onder grasmatte en onder banke en beddens skoongemaak nie. Matte in kombuis ook baie vuil. 5. Kombuis kaste vol en deurmekaar, en daar is net 6 groot borde vir 8 mense, potte-laai maak moeilik oop. Glasbakke in kas was vuil. Oond is op geroes binne. *Kombuis wemel van kokkerotte!* Oral in en op kaste en laaie. Geen pakplek/oop kas vir eie kruideniers, geen broodblik (aaklig, veral met al die kokkerotte wat oral is!). 6. Braaier is op en val uitmekaar. (Nagemaakte Weber) Tuinstoele is te klein en ongemaklik vir groter mense. 7. Onderste stort vrot van damp, nie bruikbaar. 8. Waaiers oud en op geroes. Grondvloer aircon werk nie. 9. Al die toiletsitplekke is los/stukkend. 10. Kombuis asblik het nie 'n deksel wat toemaak nie - onhigienies en lok vlieë. Ketel se deksel stukkend en skink moeilik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jj N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gerieflike vakansie. Die woonstel bied als wat 'n mens aan kan dink en vele meer. Lekker groot en genoeg spasie vir 'n groot gesin. Uitsig van die balkon asemrowend. Tannie Daisy is amazing. Dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daisy
Scottburgh House on the Beach
Julle is die beste.

Kuben G
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Spacious, neat, had all the equipment and utensils. 1. The light switch tripped twice, electrical fault, the oven had a problem to come on, these can be fixed. 2. The 2 bedrooms did not have doors to close for some privacy. All in all a peaceful stay, thank you. Will certainly book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy A
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie veilig en 'n baie mooi huis. Baie goeie geriewe en kombuis is goed ingerig. Netjies en skoon. Kliëntediens van eienaar was uitstekend en ook die persoon wat verantwoordelik was vir die huis. 'n Baie goeie ervaring en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayaseelan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2021

The stay was lovely, except for a few faults. A few appliances need to be sorted out, the fridge needs attention, the microwave did not work, the TV we could not switch on, the aircon in the entrance could not switch on. These are the few, but overall a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Imraan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2021

Aanvaarbare blyplek, maklike strandtoegang. Moet eintlik woonstel op die strand genoem word. Nie regtig 'n huis nie. Moes raserige bure aanvaar. Slaapbank nie baie gemaklik nie. Andersins nie slegte verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ben B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

The visit was pleasant, but was marred by the fact that we did not have any electrical power for more than a full day. Next time I will bring my air fryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

See se gedruis in jou ore, gemaklike kuier, alles wat jy nodig het is daar. Alles was net so gemaklik. En mens voel so veilig. Naby geleë aan hoofstrand, my gesin het regtig baie lekker daar tuisgegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Daisy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy-straat, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3D7ZTVs6WxtX4FSgUUZlR4eigJKQoE2cz6I8gajaRSK0SEeyhn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Daisy Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.272524711246 30.760669920461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang