Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Se La Vie Guest Suite

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lionel J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Skoon, netjies, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Welcoming and enjoyable. I stayed there with my 12-year-old son. We enjoyed our stay, very hospitable, the owner was very welcoming and kind. The facility was well organised and very user-friendly. We left feeling like we were part of the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Dankie Nicolette ons het heerlik gebly. Plek pragtig skoon, en netjies. Als van die beste. Baie stylvol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beste plek om te bly in die Kaap. Met ons aankoms by hierdie Se La Vie gastehuis, het ons 'n warm ontvangs van Nicolette ontvang. Ons was baie beïndruk met hierdie netjiese en skoon gastehuis, sodat ons sommer nog 3 ekstra nagte daar bespreek het. Daar is niks wat kortgekom het nie. Genoeg plek in kaste vir ons klere om in te bêre. Ons beveel hierdie plek baie sterk aan. Ons sal volgende keer beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Fantasties, en vriendelike diens. Eienaars is baie vriendelik en jy het jou eie privaatheid, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjies en skoon. Baie oulike verblyf wat netjies en skoon is. Nicolette was baie gasvry en dit was lekker om daar te kon oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2018

Baie netjies en skoon met gemaklike bed vir 'n heerlike nagrus. Akkommodasie was van goeie gehalte met alles wat jy nodig het in die kamer. Dit is ook baie skoon en netjies, sowel as privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marius B
Kort verblyf
5.0
Des 2017

Waarde vir geld. Beslis 'n plek om te besoek. Nicolette gaan uit haar pad om jou tuis en gemaklik te laat voel. Dankie vir die skoon en gemaklike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohan A
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Neat. Clean. Classy. Affordable. Friendly. Se La Vie is a cut above the rest. Very clean room with fresh linen. I felt very welcome. The owner is very friendly and accommodating. For a good overnight experience go with Se La Vie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Gemaklike en huislike atmosfeer. Baie netjiese, gemaklike en huislike atmosfeer. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Kamer is baie netjies en dekor uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiojRRNZe9biupcQ0vdG5qVo1jWMNjjWPdiTp16smowszYxbs7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Keel Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799757890974 18.47583682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang