Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Se La Vie Guest Suite

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en is ideaal vir paartjies, sakereisigers of hospitaalbesoekers.

Die oopplan-suite is aangeheg, maar apart van die hoofhuis, het 'n aparte ingang, is privaat en maak oop op 'n dek met 'n uitsig oor Tafelberg. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed, of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die suite het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is opsioneel indien dit vooraf gereël word wanneer die bespreking gemaak word. Die eenheid het ook 'n TV met Showmax, sowel as DStv, en WiFi is beskikbaar.

Se La Vie Guest Suite is stapafstand vanaf die MiCity-busdiens, 350 m vanaf 'n restaurant, 1,7 km vanaf Netcare Blaauwberg-hospitaal, en 5 km vanaf Bloubergstrand vir wateraktiwiteite, asook verskeie winkels en restaurante. Die Durbanville-wynroete is net 12 km ver.

Die eiendom het 'n omskakelaar wat die ligte aanhou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Se La Vie Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Se La Vie Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiojRRNZe9biupcQ0vdG5qVo1jWMNjjWPdiTp16smowszYxbs7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Keel Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799757890974 18.47583682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang