Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea and Lagoon View Family Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea and Lagoon View, 'n gesinshuis vir gesinne, is in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die ander 2 slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea op die boonste verdieping het 'n eetarea met sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea op die boonste vloer maak oop op 'n lieflike onderdakstoep met stoepmeubels buite en 'n gasbraai. Die patio bied uitsigte oor die see en die strandmeer.

Die leefarea op die onderste verdieping, wat 'n TV het waarop jy DVD's kan kyk, maak oop na 'n houtdek met 'n plonspoel en ligstoele. Die dek kyk uit oor die ruim omheinde tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea and Lagoon View Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaab701542516ba6e727ab8e9572e082e38b69e2f0ee5281e10caafc418d8a4f6f1b13cc61c80afb3f1993c0c3a73e9dc9d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Fisheagle Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.02377571025 22.804813958605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang