Sea and Valley
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea and Valley is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 mense in Brenton-on-Sea.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle breekware en kooktoebehore word voorsien.
Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat uitloop op 'n omheinde stoep met 'n eetarea en binnebraaigeriewe wat oor die tuin uitkyk. Gaste kan ook ontspan op die houtdek wat 'n uitsig oor die vallei en see bied, en op 'n helder dag sal gaste tot by die Outeniekwaberge kan sien.
Sea and Valley is 1,6 km vanaf Brenton Beach geleë vir visvang, branderplankry, vlieërbranderry en lang staptogte, en gaste kan ook walvis- en dolfynkyk in seisoen doen. Gaste kan die plaaslike restaurante of die Brenton Blue Butterfly Reserve besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Valley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang